Riana Nel skep nuwe liedjie uit bekende Afrikaanse lirieke
Die bekende Suid-Afrikaanse sangeres Riana Nel het Donderdag, 8 Mei, saam met Breakfast with Martin Bester gekuier om Afrikaans se 100ste jaar as amptelike taal te vier. Sy het haar talente ten toon gestel toe sy 'n splinternuwe liedjie uit lirieke van bestaande Afrikaanse liedjies geskep het. Die lys van liedjies sluit in: Laurika Rauch 'Huisie By Die See' Theuns Jordaan 'Soos Bloed' Robbie Wessels 'Asseblief My Lief' Karen Zoid en Francois van Coke 'Toe Vind Ek Jou' Karen Zoid 'Afrikaners Is Plesierig' Corlea Botha 'Swart Koffie' Nádine 'Kaapse Draai' Riana Nel 'Hou Die Hemel Oop' Ryno Velvet 'Ai My Lam' Ricus Nel 'Hardekole' Kurt Darren 'Kaptein' Follow Jacaranda FM on social media: Facebook - / jacaranda942 X - / jacarandafm Instagram - / jacarandafm YouTube - / @jacarandafmyoutube LinkedIn - / mycompany TikTok - / jacarandafm942 Listen to Jacaranda FM: 942 Jacaranda FM App http://jacarandafm.com DStv 858/ OpenView 602

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

#DieGROOTbrekfis | Riana Nel

South African girl performs Kodaline's 'All I Want'

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Marlia Botha Call me maybe

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Riana Nel - Die Seën (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)

Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

Dis OKAY met Rene - Episode 14 (Gas: Riana Nel)

Bernice West, Droomsindroom - 'I Will Wait'

Princess Of Boogie Woogie Delights Everyone

Riana Nel - Dans (Amptelike Musiekvideo)

Riana Nel oor haar geestelike enkelsnit 'Laat U Wil' | 12 Aug 25

Steve Hofmeyr en Liezel Pieters | #DieGROOTBrekfis

Riana Nel - Ek Wonder (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Riana Nel - Laat U Wil (Amptelike Musiekvideo)

Street Kid Playing Dylan's Song with Broken Guitar—Dylan Stopped Walking and Did THIS

Twak Praat 32 - Dozi

Adele - The Final Carpool Karaoke

