Riana Nel oor haar geestelike enkelsnit 'Laat U Wil' | 12 Aug 25

Riana Nel het onlangs haar mees persoonlike en geestelike enkelsnit tot op hede uitgereik. Laat U Wil is ’n liedjie wat haar diep geloofsreis en hart vir God op ’n eerlike en rou wyse weergee. #opigeelbank #diegrootontbyt #kyknet