Dis OKAY met Rene - Episode 14 (Gas: Riana Nel)
Sy het ‘n passie vir musiek, en ook vir mense – en dit maak haar een van die gewildste kunstenaars in ons land… Kyk, Riana Nel is darem maar besonders en enig in haar soort. Die saad wat sy saai bring die mooiste oeste en haar menswees is dieper as wat ek ooit kon dink. Soms weet ons wat ons weet, maar ons wag vir die Here om dit oor en oor vir ons te bevestig – al het Hy reeds lankal vir ons die antwoord gegee. Ek deel graag haar getuienis en wonderlike storie van hoop, liefde en om jou naaste te bedien. Mag hierdie jou inspireer elke dag en jy weet dat JY elke stukkie seën in jou lewe verdien. Luister sommer hierna ook en neem elke woord in: • Riana Nel, Retief Burger - Die Seën Ek hoop hierdie spesiale episode beteken vir jou iets. Deel dit gerus met jou mense, versprei hoop en maak ‘n verskil – ons land het dit so nodig. Besoek www.renedupreez.co.za om te sien waarmee ek jou kan help. Baie dankie aan almal wat my episodes moontlik maak, julle is staatmakers: Yellow Lemon Media The Marketing Zoo Francois de Klerk (Fafa Makeup) Milk and Honey Nonna's Flowershop Le Cheveux

Dis OKAY met Rene - Episode 15 (Gas: Lize Beekman)

Dis OKAY Met Rene - Episode 11

Twak Praat 34 - Riana Nel

Remembering Frank: An Extraordinary Journey of Love, Loss, and Change

Riana Nel - Die Seën (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)

'Teen 21ste verjaarsdag het student haar hele gesin verloor'

French Chanson Music 🇫🇷 1970s Classics & Timeless Love Songs | Old Paris Café Ambience

Riana Nel skep nuwe liedjie uit bekende Afrikaanse lirieke

Dis OKAY met Rene - Episode 12 (Gas: Gretha Wiid)

Ter aarde bestelling Past Theuns

Riana Nel - Hoe Groot Is U - How Great Thou Art

René du Preez 20 Augustus 2019

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

Dis OKAY met Rene - Episode 13 (Gas: Hykie Berg)

Riana Nel - Ek Wonder (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Love Unlocks Live Session with Riana Nel

Brendan Peyper Soek Liefde!❤️ | Op My Eish Recap S3 E1

Dis OKAY Met Rene - Episode 8

Riana Nel creates a song using a few random words from listeners

