Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
Lirieke: Die Here seën jou, en bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou, mag Hy Die Here draai Sy, gesig na jou Mag Hy jou vrede gee Amen, amen, amen Mag Sy guns rus, oor jou lewe En ’n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan agter jou staan,en langs jou staan Dit Omring jou, hy is in jou Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, in die aande In jou doene, en jou late In jou hartseer, in jou vreugde Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Krediete: Video verfilm en geredigeer deur Handmade Media. Vervaardig deur Coleske Artists. Afrikaanse vertaling: Charles Noke, Retief Burger en Riana Nel Stemme: Retief Burger en Riana Nel Klavier: Devereaux van der Hoven Alle kitare en bass kitaar: Juan (Floors) Oosthuizen Klank vervaardiger: Juan (Floors) Oosthuizen Klankinginieur: Paulo Azevedo Mix en master: Paulo Azevedo en Arnold Coleske

Best Worship Songs 2026 ✝️ Top Christian Praise & Worship Music | Nonstop Praise & Worship Playlist

Riana Nel - Laat U Wil (Amptelike Musiekvideo)

Riana Nel - Hou Die Hemel Oop

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën (Lyric Video)

WSDB - DIE TOEKOMS VOLGENS DIE BYBEL - 02

Neville D - Koortjie Battle Ft. Jonathan Rubain

Ek Sien Kans Vir More / Omdat Hy Leef

Riana Nel - Die Seën (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)

Goodness Of God (Lyrics) - CeCe Winans, Hillsong Worship, Tyasta Pangalila, CityAlight

Leeland - Way Maker (Official Live Video)

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

AS EK VOOR U VOETE VAL // Retief Burger // OFFICIAL lyric video

Hy Maak 'n Weg

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

Twak Praat 34 - Riana Nel

FATHER, TAKE OVER EVERY BATTLE BEYOND ME 🙏 | DEEP WORSHIP PRAYER

Demi Lee Moore & Riaan Benadé - There Was Jesus

Afrikaanse Gospel Liedjies ✝️ Afrikaanse Gospel Koortjies | Aanbidding & Lofprysing 🌿

