Meer as 60% kans vir Super El Niño | Weeroorsig – 18 Junie 2026

Die week se weeroorsig met Johan van den Berg word met trots aan jou gebring deur Comdi Agricultural Markets. Oor die volgende twee weke is daar ’n moontlikheid van reën oor Namibië en die Noord-Kaap, met ligte reën wat ook oor dele van die somergraangebied sowel as die winterreënvalgebied kan voorkom. Vir die winterreënvalgebied lyk die vooruitsigte egter nou minder gunstig, met minder reën wat tans vanaf die tweede helfte van Julie voorspel word. El Niño ontwikkel sterk, met ’n meer as 60% kans dat dit in ’n Super El Niño kan ontwikkel. Tydgrepe: 00:00 Inleiding 00:18 Korttermyn reënvoorspelling 01:48 Minimum temperature 02:38 ENSO verwikkelinge 05:46 Langtermyn reënvoorspelling 06:21 Opsommend Bly op hoogte en teken hier in: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #weeroorsig #amt #amttrends #comdi #JohanVanDenBerg #landbou #landbounuus #weer #suidafrika #namibia #NoordKaap #Somergraangebied #Winterreënvalgebied #elnino #superelnino #klimaat #reënvooruitsigte #boerdery #AgriSA