Bibberweer oppad! | Weeroorsig - 1 Jul 2026
In hierdie week se Weeroorsig gesels ons saam met Johan van den Berg oor die koue toestande wat Suid-Afrika in die eerste week van Julie kan tref. Swaar ryp, baie koue temperature en selfs sneeu word in sekere dele verwag — toestande wat produsente beslis dop moet hou. Johan bespreek ook die jongste ontwikkelinge rondom El Niño, wat steeds vinnig ontwikkel. Reënvalvooruitsigte vir die lente lyk nou moontlik effens swakker as wat aanvanklik verwag is, en dit kan ’n belangrike faktor vir die nuwe seisoen word. Tydgrepe: 00:00 Inleiding 00:31 Vorige minimum temperature 01:15 Verwagte minimum temperature 02:17 Sneeu verwagtinge 02:40 Korttermyn reënvoorspelling 03:08 Langtermyn reënvoorspelling 05:09 ENSO ontwikkelinge 05:33 Opsomming Die week se Weeroorsig met Johan van den Berg word met trots aan jou gebring deur Standard Bank - South Africa en Comdi Agricultural Markets. Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #weeroorsig #landbouweer #bibberweer #kouefront #ryp #Sneeu #ElNino #reenval #Landbou #boerdery #StandardBank #Comdi #AMT

Știrile PRO TV - 1 Iulie 2026 | Furtună puternică a lovit Bucureștiul

Belgien – Senegal Highlights | Sechzehntelfinale, FIFA WM 2026 | sportstudio

Brandstofpryse… af, maar nie genoeg nie | Ekonomiese Oorsig - 30 Junie 2026

⚠️ 30 Junie-optogte... gaan dit gewelddadig raak? | Politieke Oorsig – 26 Junie 2026

Judge Blocks Cat Matlala’s Plea Deal #300

England – DR Kongo Highlights | Sechzehntelfinale, FIFA WM 2026 | sportstudio

Eksklusiewe seisoenweer

Izindaba zesiZulu @19H00 l 01 July 2026

The Change coming to Europe this July...

Só lyk wildteel in Amerika | Wildoorsig - 30 Junie 2026

Speenkalf- en stoorlampryse bly sterk! | Vleisoorsig - 30 Junie 2026

Madlanga Grill, Expose and Warn Lawyers for General Khan until they apologise.

40°C – The Heat Is Back in Germany: It's Looking Like a Real Weather Thriller! What's Coming?

MOST CHEAP STREET FOOD IN AFGHANISTAN | KABULI PULAO | ROAS CHICKEN | BIRYANI RECIPE | STREET FOOD

Worst Plane Landing Fails Caught on Camera

The ARAL SEA Was DEAD for 30 Years — Then Kazakhstan Did Something Nobody Expected!

4 Things You MUST Know When Retiring With a Pension (Real Case Studies + The Numbers)

It's Happening - A Super El Niño Is Coming

A shocking find in stump in a cemetery

