Speenkalf- en stoorlampryse bly sterk! | Vleisoorsig - 30 Junie 2026

Die vleismark bly goed ondersteun, met speenkalf- en stoorlampryse wat steeds op sterk vlakke verhandel. Slagpryse hou ook beter as verwag, terwyl daar interessante bewegings en druk begin opbou in die hoender-, wol- en chopmarkte. Die groot vraag nou: kan hierdie sterk pryse hou, of gaan groter aanbod en swakker verbruikersvraag later die mark begin terugdruk? In hierdie week se Nedbank Vleispryse Oorsig kyk ons na die jongste prysbewegings, die drywers agter die mark, en wat produsente in die komende weke kan verwag. Tydgrepe: 00:00 Inleiding 00:56 Bees 02:51 Skaap 04:11 Wol 04:44 Bok 05:07 Hoender 05:26 Eier 05:43 Vark 06:25 Voer 07:18 Opsomming Met trots aan jou gebring deur Nedbank, Standard Bank - South Africa en John Deere. Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #vleisoorsig #vleismark #speenkalwers #stoorlammers #beesvleis #skaapvleis #hoenderpryse #Wolmark #chopmark #landbou #agrimarkte #nedbank #standardbank #johndeere #AMT