Kom kyk wat het regtig by die kruis gebeur [27 April 2025]

𝗪𝗮𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗿𝗲𝗴𝘁𝗶𝗴 𝗯𝘆 𝗱𝗶𝗲 𝗸𝗿𝘂𝗶𝘀 𝗴𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿? Kom kuier saam Sondag, 27 April, by eKerk Lewendig om 09:00, wanneer Stephan Joubert ons help om dieper te kyk na die hart van die kruis. #eKerkLewendig #eKerk