30 JUNE 2026 || Frik Weideman Addresses South Africa | A Biblical Response

Suid-Afrika is gespanne. Mense is onseker. Boodskappe versprei. Dreigemente word gemaak. Baie mense vra: Wat gaan op 30 Junie 2026 gebeur? In hierdie ernstige boodskap wil ek die mense van Suid-Afrika aan vanuit ’n Bybelse oogpunt, nie om vrees, haat of wraak aan te wakker nie, maar om gelowiges terug te roep na gebed, bekering, eenheid, wysheid en vertroue in YHWH. Hierdie is ’n oproep om vas te staan, Elohim te soek, vir Suid-Afrika te bid, ons gesinne te beskerm, nugter te bly, en ons oë op YHWH te hou in ’n tyd van nasionale onsekerheid. Die Woord leer ons om nie ons vertroue in mense, mag, geweld of vrees te plaas nie, maar in die Naam van YHWH ons Elohim. “Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar óns sal roem op die Naam van YHWH ons Elohim.” Psalm 20 Mag Suid-Afrika terugdraai na YHWH. Mag ons huise en families beskerm word. Mag vrees nie ons harte beheer nie. Mag gelowiges in waarheid, gebed, wysheid en eenheid staan. Waak. Bid. Bly nugter. Bly in geloof. #30Junie2026 #SuidAfrika #FrikWeideman #MenorahTabernakel #Afrikaners #SuidAfrikaNuus #GebedVirSuidAfrika #BybelseReaksie #YHWH #Elohim - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** 🔴 SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Naam: Hemivision (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2019/592243/07 h/a: Menorah Ministries Bank: Standard Bank Tak: Upington Tak kode: 050-704 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​ Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op 🔵 Facebook:   / menorahtabernakel   Volg ons op 🟣 Instagram:   / menorah_tabernakel   Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal. 1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. Shalom Menorah Tabernakel