Voortrekkers boer vooruit

Pretoria, 1 September 2018 - Die dae toe die Voortrekkers slegs die jeug se veldvernuf bevorder het, is lank reeds verby. Deesdae poog die organisasie ook om entrepreneurs te kweek. Daarvoor het hulle vroeër vanjaar hulle eie kultuurwinkel geopen.