Staptogte by Swartvlei 2016

Fotos en stukkies video geneem tydens die Voortrekkers se Swartvlei Seekamp 2016 in Sedgefield naby Knysna. Dit is die Staptogte spesialisasie groepie van 27 kinders en drie volwassenes: Reinette, Ignus en Jan. Ons stap vanaf Buffelsbaai deur die Goukamma Natuur Reservaat tot by Swartvlei Karavaanpark.