Die Voortrekker Monument Museum in Afrikaans | Vrijheidsreis…👀

My toer gids daai die dag was Pieter Nel. (Ek hoop ek het sy naam reg.) Pieter het baie kennis met my gedeel oor die Voortrekkers. Dit was vir my n opvoedkundige toer deur die museum. Die Voortrekker was dinamiese mense en wat hulle daai jare deur was is skrikwekkend. Ek hoop die video word geniet of help iemand so bietjie uit met die geskiedenis van die Voortrekkers. Dankie aan Pieter Nel vir sy tyd en kennis. Hier is n paar hulpbronne, Google Kaart Ligging: https://goo.gl/maps/cmjeX4fpS4RP5prB9 Voortrekker Monument https://vtm.org.za/ Avontuur Sone http://www.adventurezone.co.za/Voortr... Sahra https://cutt.ly/hLwqe1U Wikipedia https://cutt.ly/oLwqZhq Tydstempels: 00:00 Inleiding 00:41 Voortrekker Monument Gedenk Steen (Ons Vir Jou Suid Afrika) 01:39 Grietjie Die Kanon (Gebruik by Die Slag Van Bloedrivier) 02:45 Wa Kus (Gebruik by Die Slag Van Bloedrivier) 02:50 Andries Pretorius 03:33 Geweer Patrone en Hoe Dit Gemaak Was 06:33 Lantern (Gebruik by Die Slag Van Bloedrivier) 07:02 Ossewaens by Die Voortrekker Monument 07:26 Die Marits Wae (Gebruik by Die Slag Van Bloedrivier) 09:06 Wae Uit Bloukrans by Die Voortrekker Monument 11:45 Volkskuns Van Die Voortrekkers 13:06 Voorwerpe Van Die Voortrekkers 14:11 Anna Elizabeth Retief (Dagboek Gehou) 15:08 Kuns Toeneel Teen Die Berg Af (Met Verduideliking Van Hoe Dit Was) 18:57 Verdere Boeke en Voorwerpe Van Die Voortrekkers 21:41 Voortrekkerlewe Tapisserie (Met Verduideliking Van Hoe Dit Was) 39:18 Die Vrijheidsreis Uitstalling by Die Voortrekker Monument 40:07 Die Manifes Van Piet Retief By Die Voortrekker Monument 41:10 Binne Die Huis Winterberge 1835 (Die Verarming Van Die Mense) 46:11 Oranje Rivier, Transoranje (Met Byklanke Van Die Diere) 47:12 W.H. Coetzer Saal Met Replikas Van Die Vriese 49:50 Die Groot Trek (Met Verduideliking Van Hoe Dit Was) 50:43 Sarel Cilliers, Vegkop 1836 | Vrijheidsreis 50:52 Alles Wat In Die Ossewae Gekom en Hoe Dit Lyk As Hulle Uitspan 52:42 Blesberg 1836 | Vrijheidsreis 54:29 Kerkenberg 1837 | Vrijheidsreis 54:58 Blijde Vooruitzicht | Vrijheidsreis 55:34 Shaka Zulu | Vrijheidsreis 57:20 Traktaat Tussen Dingaan en Piet Retief 59:14 Dingaan Die Koning (Met Verduideliking Van Wie Hy Was) 01:00:18 Dingaan en Sy Mense (Verdere Verduideliking) 01:01:04 Die Slag Van Bloedrivier | Vrijheidsreis 01:02:44 Voorbeeld Van Die Gelofte Kerk in Pietermaritsburg 01:03:20 Moerdijk Saal | Vrijheidsreis (Ontwerp Van Die Voortrekker Monument) 01:06:47 Anton Van Wouw | Vrijheidsreis 01:07:09 Soutpansberg 1848 | Vrijheidsreis 01:08:10 Paul Kruger | Vrijheidsreis 01:09:16 Magaliesberg 1852 | Vrijheidsreis 01:09:49 Finale Gedagtes Sagteware wat vir hierdie video gebruik word: Canva Ontwerp https://bit.ly/CanvaD-YT Filmora Videoregigeerder https://bit.ly/FilmoraW-YT Buis Maatjie https://bit.ly/TubeBuddy-YT Epidemiese Klank https://bit.ly/EpidemicSound-YT Dankie! Dit is al vir nou. Gee my n thumbs-up as die video gehelp het.👍 P.s. Om te deeel is om, om te gee.🤓 #VoortrekkerMonument #Vrijheidsreis Affiliate Disclaimer: Deursigtigheid is vir my belangrik, so ek maak bekend dat sekere skakels geaffilieerde skakels kan wees. As jy iets koop deur een van hierdie skakels sal ek 'n kommissie verdien. Dit is net een manier om dit lewensvatbaar te maak. Dankie vir jou ondersteuning.🤓