Jy is nie so vry as wat jy dink nie - Spinoza en die illusie van keuse • Philip Liebenberg

“Jy is nie so vry as wat jy dink nie – Spinoza en die illusie van keuse” Sê nou net God is nie buite die wêreld nie, maar die wêreld self?Moontlik is ek en jy nie so vry is as wat ons dink nie? In hierdie praatjie verken ons die radikale denke van Baruch Spinoza, wat God nie as ’n persoon gesien het nie, maar as die totale werklikheid – natuur self (Deus sive Natura). Binne hierdie wêreldbeeld word alles deel van een groot oorsaaklike geheel, jou gedagtes, emosies en keuses ingesluit. Ons kyk na:• Waarom ons dikwels voel ons is vry, maar dit nie werklik is nie• Die verskil tussen ontoereikende, toereikende en intuïtiewe kennis• Hoe ware vryheid volgens Spinoza nie lê in keuse nie, maar in begrip• Waarom sy denke steeds bots met moderne spiritualiteit en populêre idees oor bewussyn Hierdie praatjie handel nie oor ontsnapping uit die wêreld nie,maar oor hoe om glashelder te sien wat jou motiveer, en daarin ’n dieper vorm van vryheid te ontdek. Vrae om oor na te dink • Wat maak Spinoza se idee van ’n oorsaaklike geheel anders as gewone determinisme?• Hoe verskil Spinoza se conatus van Friedrich Nietzsche se wil tot mag?• Wat is die verskil tussen die populêre “oerstroom”-idee en Spinoza se begrip van een substansie? #Spinoza#Filosofie#VryeWil#GodIsNatuur#Bewussyn#Selfkennis#InnerlikeVryheid#WesterseDenke#KennisEnInsig

Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 10 |Jou brein skep jou werklikheid: Kant • Philip Liebenberg
▶︎

Waar kom Genesis vandaan? Die skeppingsverhale voor Genesis • Philip Liebenberg

Antieke wêreldbeskouings wat ons steeds beheer 5 Joodse perspektiewe op die dood • Philip Liebenberg

What Lies Ahead for Ukraine? Col. Doug Macgregor Breaks It Down

Harari: By 2030, the World Will Be Unrecognizable || Yuval Harari

‘n Koppie tee saam met Paulus, ‘n Bhoeddis en ‘n Indiese Vedanta filosoof • Philip Liebenberg

You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]

Moraliteit 4 | Die brein se mooiste leuens: Waarom ons ons eie illusies glo • Philip Liebenberg

KSM Erediens | 16 Mrt. | Woorde weeg nie dieselfde nie (Johan Smith)

Why Hydrofoil Boats Disappeared
▶︎

Why Hydrofoil Boats Disappeared

Bronk Eijsden 2026 | Sacramentsprocessie 7 juni

🚨27-30 June! Something Enormous Is About To Start On June 26, Only Few Will Feel! Full Moon Portal

ESKALATION! Merz BELEIDIGT Weidel LIVE – plötzlich SCHÄMT sich sogar Klöckner für die CDU!

People Keep Asking Me About Racism In Germany. Here’s My Honest Answer.

Ages 75–85: If You Still Do These 6 Things, You’re Truly One Of A Kind :Dr. William Li

Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 6 Is Spiritualiteit net antieke filosofie? Philip Liebenberg

Jemand wie Barnabas | Stadtmission Wolfsburg | Rainer Keupp

Der Weltkrieg kommt, aber Merz und Co. sind ihm nicht gewachsen – Weltwoche Daily DE

He Didn't Know It Was Bruce Lee — The Champion Challenged a Random Person in the Audience

The Genius Both Religions Tried to Burn | The Philosophy of Ibn Rushd (Averroes)