Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 6 Is Spiritualiteit net antieke filosofie? Philip Liebenberg

Terug na die Bron, of terug na Plato? - Is moderne spiritualiteit net antieke filosofie? Ons leef vandag asof ons modern is. Asof ons wêreldbeskouing wetenskaplik en/of nuwe spiritualiteit is. Maar baie van die idees wat ons oor die mens, die siel, die liggaam en die kosmos koester, is nie nuut nie. Hulle is meer as twee duisend jaar oud. In hierdie praatjie verken ons die wêreld ná Alexander die Grote — ’n wêreld waar Grieks die taal van die denke geword het, en waar nuwe filosofiese bewegings posgevat het: Sinisme, Stoïsisme, Epikurisme, Skeptisisme, en later Neoplatonisme. Ons vra eerlike vrae: Waar kom die idee vandaan dat ons “ware self” losstaan van die liggaam? Waarom word liggaamlikheid dikwels gevier én as minderwaardig beskou? Hoe het Griekse denke die vroeë Christendom beïnvloed? Belangriker nog: Leef ons vandag nog volgens daardie ou kategorieë — sonder dat ons dit besef? Hierdie praatjie is ’n historiese ontmaskering van ons aannames. As jy belangstel in geskiedenis, denke, spiritualiteit en ’n meer aardse verstaan van menswees — is hierdie gesprek vir jou. #Hellenisme #GriekseFilosofie #Stoïsisme #Neoplatonisme #LiggaamEnSiel #Dualisme #Wêreldbeskouing #FilosofieGeskiedenis #Spiritualiteit #WetenskapEnGeloof #Denke #KritieseDenke #Mensbeeld #Kosmos #Herbesin

Antieke wêreldbeskouings wat ons steeds beheer 7 | Wie het vertel dat ons sleg is? Philip Liebenberg
▶︎

Waarom vertel ons vloedverhale? • Philip Liebenberg

Die vrygewige Filippense.
▶︎

Die vrygewige Filippense.

Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 8 | Descartes leer ons vrae vra •Philip Liebenberg

Leer Je Nederlands THUIS? | How to Learn Dutch At Home

Waar kom Genesis vandaan? Die skeppingsverhale voor Genesis • Philip Liebenberg

Spiritual Warfare & Protection for Your Soul | Fr. Anton Lässer & Fr. Karl Wallner

Broadcast June 15 • Willem Glashouwer: “We live in a time when prophecies are being fulfilled”

Jy is nie so vry as wat jy dink nie - Spinoza en die illusie van keuse • Philip Liebenberg

Moraliteit 2 | Wie praat in my wanneer ek oordeel oor reg en verkeerd? • Philip Liebenberg

🔴God’s Chosen Ones, You Survived a Humiliation Ritual — and Your Discernment Saved Your Life!

Antieke wêreldbeskouings wat ons steeds beheer 5 Joodse perspektiewe op die dood • Philip Liebenberg

Wat verklap bloedoffers oor die mens? • Philip Liebenberg

Politics Chat, June 25, 2026
▶︎

Politics Chat, June 25, 2026

RITME Digitaal | Die krag van die Gees | Johan Smith

THE KYBALION - A Study Guide For Hermetic Philosophy - Full esoteric audiobook w/ Text + Images

14 Junie 2026 - Preek - Pieter de Klerk - Glo die Strategiese Beloftes van die Here.

Moraliteit 5 | Die moed om nie te wen nie: Wat maak ‘n gesprek moontlik? • Philip Liebenberg

Moraliteit 4 | Die brein se mooiste leuens: Waarom ons ons eie illusies glo • Philip Liebenberg

Evangelie - Date Gorter
▶︎

Evangelie - Date Gorter