Moraliteit 4 | Die brein se mooiste leuens: Waarom ons ons eie illusies glo • Philip Liebenberg

“Die brein se mooiste leuens - waarom ons so maklik ons eie illusies glo, en hoe om dit te ontdek” Ons almal leef met stories oor onsself: wie ons is, waarom ons reageer soos ons reageer, waarom dit voel of ons reg dink terwyl ander mense se denke verkeerd klink. Baie van daardie stories is nie volledig waar nie. Die menslike brein is voortdurend besig is om: herinneringe te redigeer, identiteit te beskerm, emosies te regverdig, en ons teen ongemaklike waarhede te beskerm. In hierdie praatjie vra ons: Hoe begin ’n mens dit in jouself raaksien? Die gesprek fokus minder op abstrakte neurowetenskap en meer op praktiese innerlike eerlikheid: Hoe herken jy jou eie blindekolle? Waarom reageer sekere temas in my só emosioneel? Hoe ondersoek jy die stories wat jy oor jouself glo? Waarom hou mense vas aan sekere illusies? En hoe leer ’n mens om minder deur jou eie narratief gehipnotiseer te word? Ons gaan kyk na identiteit, ego, selfbedrog, emosies, herinneringe, en die gesofistikeerde kuns om jouself eerlik te begin waarneem. Sondag 09:00 Safari Tuinsentrum se kapel Lynnwoodweg, Die Wilgers, Pretoria #Selfinsig #Bewustheid #Menswees #Sielkunde #InnerlikeLewe #Identiteit #Narratief #Denke #PersoonlikeGroei #Wysheid #Emosies #Filosofie #renaissancegemeenskap #philipliebenberg

Moraliteit 5 | Die moed om nie te wen nie: Wat maak ‘n gesprek moontlik? • Philip Liebenberg
▶︎

Waarom vertel ons vloedverhale? • Philip Liebenberg

Ik ben 75  Na 46 jaar huwelijk vond ik een trouwring in zijn jas… niet van mij

DEEP EMOTIONAL DETOX | African Music to Remove Negative Energy (432Hz)

Waar kom Genesis vandaan? Die skeppingsverhale voor Genesis • Philip Liebenberg

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #1 #adamrose #smartworkers

Scandal in Berlin! Alice Weidel accuses Merz of squandering taxpayer money

China is building the impossible – mega-projects that are changing the world

50-Year-Old Carpenter's Amazing Idea Leaves Engineers Stunned! DIY Woodworking Tools

You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]

Moraliteit 1 | Nie ‘n WETBOEK nie, maar ‘n GESPREK • Philip Liebenberg

Billionaire's WARNING: I'm SELLING. The Crash Is Already Here!

The Man Asked If I Was Still Looking for My Son—Then He Said, “I’m the Kid in..." - Calm Dad Stories

Antieke wêreldbeskouings wat ons steeds beheer 5 Joodse perspektiewe op die dood • Philip Liebenberg

11de zondag A 2026,  Sint-Franciscusparochie, Heverlee, België

Moraliteit 3 | Die wêreld se gevaarlikste woord: “Ek WEET ek is REG” • Philip Liebenberg

I am 97 years old – here are 10 secrets to reaching 120 without getting sick!

Britain Sold Palestine to Pay Its WWI Debt. The Balfour Declaration Was a Banking Deal!

Sprich mit deinem Körper und du wirst heilen | Carl Jung

IMPOSSIBLE | 25 of the World's Most Dangerous Roads You Must See