Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk
Tanya Rossouw se seuntjie, Theunis (9), het by die dood omgedraai ná hy per ongeluk drie klein magnete ingesluk het. Dié magnete, wat deel is van ’n gewilde speelding wat in baie huishoudings voorkom, het in sy ingewande vasgesit en lewensgevaarlike lekkasies in sy derms veroorsaak. Wat gevolg het, was meer as 30 dae in ICU, drie groot operasies, en trauma vir die hele gesin. Tanya waarsku ander mammas presies hoe maklik so iets kan gebeur, en sy pleit vir beter veiligheidsriglyne by speelgoed soos dié. Help Theunis en sy gesin op hul pad na herstel: backabuddy.co.za/campaign/theunis-recovery Timecodes 00:00 - My seun sluk magnete in 03:04 - Die nagevolge: ICU en Operasie 06:11 - Die Herstelproses en leefstylveranderinge 09:00 - Die Emosionele Impak op die Gesin 11:57 - Die Finansiële Las en bewusmaking oor die gevaar van magnete 15:00 - Tanya se boodskap aan ander ouers

Om ’n Baba te Verloor: Hoop & Genesing

Homeless interview with Deborah from Hanover park. 43 years living outside

Downsindroom en 'n Ma Wat Glo (Shéri & Susette Brynard)

“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

Blymoedig Sterwend

Getuienis van Herman & Daleen Kriel - 14 September 2025

Bylmoord in Pretoria Noord

Separation Surgery or Together Forever? The Dilemma of Conjoined Twins | Extraordinary Twins

Chrissie Adriaanse: Ons Lewens Verander Ná Spina Bifida-diagnose

Servikale Kanker

Heilung beginnt mit Ehrlichkeit, Natalia die Alltagsarchitektin

Hoe My Kind Verdrink Het

Die walglike dade van Johannes de Jager

Vrou staan kinders en man af aan die dood!

Waarom Jou Sekslewe Nooit Weer Dieselfde is Ná Kinders Nie

Dokters het gesê hy sal nooit weer loop nie. Toe maak hy Dakar klaar.

As Oupa of Ouma Sterf

Weenen Plek van Verdriet

