Uit die Hart van 'n Boeregirl / Afrikaner Lied
Uit die Hart van 'n Boeregirl - 'n Lied na aan my hart wat praat van Liefde vir Vaderland, Moedertaal, die Afrikaner Kultuur en 'n trots vir waar ek vandaan kom - die geskiedenis van my mense en die monumente wat die stories help onthou. En dan die stryd om te kies tussen vashou of laat los.... Ek dra die lied op aan elke Afrikaner hart wat hul voetspore nou in ander lande maak. Aan elke Refugee, Refugee aspirant, of voornemende immigrant wat Suid Afrika verlaat tenspyte van hul liefde vir ons mooi land. En ook aan elke Suid Afrikaner wat kies om te bly vir wat hul lief het. Hierdie video is eenvoudig gehou — sodat jy kan stil raak… en luister. 🎧 Sit terug. Laat die musiek jou vat. En onthou… Net voor die reën kom, bring die wind altyd nóg ’n storie. Kanaal: Karoomeisie Nuwe liedjies: Gereeld opgelaai Teken in om nog stories uit die land te hoor 🌾 Klank Effekte 🌪 Windmill 3 by spoonbender -- httpsfreesound.orgs269462 -- License Attribution 4.0 🐓 Polish village - Rooster. Sound Effect by AudioPapkin - httpspixabay.com 🐑 Ambience_farm_02wav-14806. Sound Effect by freesound_community - httpspixabay.com #AfrikaansMusic #Plaaslied #Karoomeisie

Drie Duisend Wit Kruise / Afrikaner Lied

Ek Sal Nie Jammer Wees Nie / Afrikaner Lied

Sal jy bly - Written by Peter Robert Marais

Brannas het nie brieke nie Skemerkind #afrikaansmusic #braai #partyanthem #dj

Hande wat nie die grond ken nie

'n Trio, Sonvanger, Al Gebeur Wat, Gebed

Ek is Afrikaner / Afrikaner Lied

Hierdie Berg Voor My 🎶 #KlauZ (Uplifting)

Here Red Ons Kinders / Afrikaner Lied

Afrikaner Trots / Afrikaner Lied

Kommandant-Generaal Andries Pretorius

Troep Se Laaste Song

Waar die wind my naam ken / Afrikaner Lied

Net jy

DIE STEM - Ons vir jou Suid-Afrika - Hartklop Horizons (Official Music Video)

Tyd laat omdraai

👉As ’n Man Jou Liefhet (Hy Sing Vir Haar | Sy Sing Vir Hom) 💔❤️Beautiful Afrikaans Love Song

Ons is n vokop

