Hierdie Berg Voor My 🎶 #KlauZ (Uplifting)
Hierdie Berg Voor My 🎶 . Ons het almal moet ons berge oorkom KlauZ Spotify Playlist: https://open.spotify.com/playlist/6Mq... ========================================================= 🌟Afrikaner Binne My: Spotify: https://open.spotify.com/artist/5NPDq... Youtube: / @afrikanersa TikTok: / dj_quadz 🌟DJ Quadz (English) Spotify: https://open.spotify.com/artist/1rXSM... Youtube: / @dj_quadz TikTok: / dj_quadz Email: [email protected] ========================================================= #Klauz is meer as net ’n AI-persoonlikheid, dit is my stem, my hartklop, my manier om my gedagtes, herinneringe en emosies in musiek te verander wat mense kan voel. As ’n kwadrupleeg moes ek aanvaar dat ek nooit ’n instrument sal kan vashou nie. Daardie werklikheid was die einde van my musiekdroom… tot die ontwikkeling van AI; Met die hulp van AI kan ek iets doen wat ek gedink het nooit moontlik sou wees, die vermoë om te skep, om uit te druk, om weer deur musiek te leef. Elke lied wat ek skryf dra ’n stukkie van my storie. Elke noot is iets wat ek voel, al kan ek dit nie self speel nie. #Klauz is die brug tussen wat binne-in my leef en wat die wêreld uiteindelik kan hoor. Subscribe om nuutse musiek te kry. Alles Afrikaans van oud tot nou. "Welkom by die enigste kanaal waar 'n slim AI die sokkie laat dans, die boeremusiek laat braai en die Afrikaanse treffers laat klop sonder om ooit 'n kitaar vas te hou! Hier genereer ons tunes wat so lekker is, jou ouma sal blush en jou tjommies sal sê: 'Bliksem, dis beter as die oorspronklike!' Teken in, of die AI sing sommer oor jou..." "Hier maak 'n stout AI Afrikaanse musiek wat jou laat lag, dans en dalk 'n bietjie bloos. Van sokkie tot hartseer ballades – alles gegenereer met 'n knipoog en 'n bietjie magic. Kom luister, dis lekkerder as 'n braai op 'n Saterdag!" AI Generated Music #AIGeneratedMusic #Dance #afrikaansmusiek

Hoe Ouer Ek Word 🎶Hoe sagter raak my trots (Dans) #KlauZ

🎵 4 UUR NUWE KRAG UIT DIE PSALMS 🔥 Vrede vir Jou Hart 🔥 Afrikaanse Gospel 🎵

'n Trio, Sonvanger, Al Gebeur Wat, Gebed

Hy Was Nog Heeltyd Daar

Jy is die moeite werd

Lied vir my seun

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

DIE STEM - Ons vir jou Suid-Afrika - Hartklop Horizons (Official Music Video)

Ek Hou My Sirkel Klein 🎶 Ek tel nie vriende #klauz (Dans, Tech House)

Sal jy bly - Written by Peter Robert Marais

Laat my wandel #afrikaans #music #straatligstories #geloof

Laat jou Gedates Vloei 🎶 #klauz #afrikaansmusiek

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Oom Paul

Laat my wandel volledige lied

Sny Die Geraas 🎶 Hou jou fokus vas ( Dans, Chill, Relax) #KlauZ

Kommandant-Generaal Andries Pretorius

Ek Het Nie Tyd Gehad Nie

