Hande wat nie die grond ken nie
“Hande wat nie die grond ken nie” vertel ’n storie van identiteit, erfenis en die band tussen mens en grond. Dit is ’n storie van die land… van mense wat hul wortels daarin gevind het, en dié wat dit nog moet leer. Hier waar die wind oor oop velde waai en die grond elke seisoen sy eie verhaal vertel, word herinneringe nie net onthou nie… hulle word geleef. Hierdie video is eenvoudig gehou — sodat jy kan stil raak… en luister. Ek dra die lied op aan elke Afrikaner hart wat hul voetspore nou in ander lande maak. Aan elke Refugee, Refugee aspirant, of voornemende immigrant wat Suid Afrika verlaat tenspyte van hul liefde vir ons mooi land. En ook aan elke Suid Afrikaner wat kies om te bly vir wat hul lief het. 🎧 Sit terug. Laat die musiek jou vat. En onthou… Net voor die reën kom, bring die wind altyd nóg ’n storie. Kanaal: Karoomeisie Nuwe liedjies: Gereeld opgelaai Teken in om nog stories uit die land te hoor 🌾 Klank Effekte 🌪 Windmill 3 by spoonbender -- httpsfreesound.orgs269462 -- License Attribution 4.0 🐓 Polish village - Rooster. Sound Effect by AudioPapkin - httpspixabay.com 🐑 Ambience_farm_02wav-14806. Sound Effect by freesound_community - httpspixabay.com #AfrikaansMusic #Plaaslied #Karoomeisie

Uit die Hart van 'n Boeregirl / Afrikaner Lied

Die Lang Pad Huistoe / Afrikaner Lied

Merz' Verachtung für das Volk und Amanns nächste Niederlage

Drie Duisend Wit Kruise / Afrikaner Lied

Jou woorde maak seer - Written by Peter Robert Marais #afrikaans #poetry #trucker #viral

Nou Verstaan Ek

Die Windpomp se Stem | Die Seun Wat Vir Reën Gebid Het

Hy Was Nog Heeltyd Daar

Waar die wind my naam ken / Afrikaner Lied

Waar Het Die Jare Gegaan

👉As ’n Man Jou Liefhet (Hy Sing Vir Haar | Sy Sing Vir Hom) 💔❤️Beautiful Afrikaans Love Song

Ek Sal Nie Jammer Wees Nie / Afrikaner Lied

Ek is Afrikaner / Afrikaner Lied

Tot Ons Weer Ontmoet

Wat die wind nog fluister / Afrikaner Lied

DIE STEM - Ons vir jou Suid-Afrika - Hartklop Horizons (Official Music Video)

Meisie van Suidwes |Sommige mense voel soos tuiskoms in die Karoo

'n Trio, Sonvanger, Al Gebeur Wat, Gebed

