40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
Christus het uit die dode opgestaan en alles staan en val daarby! (1 Kor 15) En dit is nou net te veel vir hierdie Atheners. Toe hulle van die opstanding uit die dode hoor, het sommige begin spot en ander het gesê: Ons sal later weer meer hieroor hoor. Hulle wil nie dink oor die opstanding nie, net so min as wat hulle oor die dood wil dink. En dit is natuurlik baie mense se probleem. Volg die Bybelstudie Woensdae op @WoordeuitsyWoning Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Bron: Handelinge 17:22-34 Opnamedatum: 2024 10 29 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 [email protected] Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

41) Hou aan getuig! Bybelstudie uit Hand 18:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Wie is Baas oor jou liggaam? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#30

Sondag, 21 Junie 2026, Erediens, NG Grimbeekpark

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Wrede vervolging - die Wêreld swyg! - Ds Awie van Wyk

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

The Cost of Preaching Christ on a Cannibal Island | John Paton
![Bekommernis is lewensgevaarlik [24 Aug 2025]](https://i.ytimg.com/vi/RmrFIKpSpL0/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDqYElw2rvyKpemur2AQ5FodLxuQw)
Bekommernis is lewensgevaarlik [24 Aug 2025]

Ritmies in gesprek met Oom Sakkie, Schuitklip Plaas

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

Die boodskap wat elke mens moet hoor - Dr Hennie Prinsloo

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Hoe wandel ek in die Gees? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Roger Liebi || Die nächste Prophetie könnte jederzeit erfüllt werden

Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
![Skuif jou kyk, jou dink en doen: Godwaarts! [19 Okt 2025]](https://i.ytimg.com/vi/Bqvu9ACUHEI/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLCGBkYxMeAIdwmJ_tvMd4QOwr3wNQ)
Skuif jou kyk, jou dink en doen: Godwaarts! [19 Okt 2025]

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

