41) Hou aan getuig! Bybelstudie uit Hand 18:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Ons moet onsself indink hoe Paulus teen hierdie stadium al gevoel het ten opsigte van hierdie geweldige opdrag wat die Here hom gegee het en hoe hy telkens in teenstand homself vasgeloop het, telkens verjaag was, geslaan is, gestenig is, bespot is en uitgelag is. En as hy hier in Korinthe aankom, is dit duidelik dat hy half aan die einde van sy kragte is. Volg die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman Woensdae op ‪@WoordeuitsyWoning‬ . Vir alle vorige Bybelstudies in die reeks, kliek op die Handelinge speellys/playlist aan die einde van die video. Handelinge 18:1-10 Opnamedatum: 2024 11 05 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

God gee werklik om vir ons -  Hoe lyk ‘n gemeente wie aan God behoort? | Chris Heunis
▶︎

God gee werklik om vir ons - Hoe lyk ‘n gemeente wie aan God behoort? | Chris Heunis

Soaking Worship Instrumental 🕊️ Quiet Time with God ~ Peaceful Violin Prayer Music
▶︎

Soaking Worship Instrumental 🕊️ Quiet Time with God ~ Peaceful Violin Prayer Music

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
▶︎

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024
▶︎

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...
▶︎

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Laaste Woorde Openbaring Bybelstudie Ds Gustav Opperman Op 22:17
▶︎

Laaste Woorde Openbaring Bybelstudie Ds Gustav Opperman Op 22:17

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Bybelstudie  - Geseende Lewe Volledig
▶︎

Bybelstudie - Geseende Lewe Volledig

Skuif jou kyk, jou dink en doen: Godwaarts! [19 Okt 2025]
▶︎

Skuif jou kyk, jou dink en doen: Godwaarts! [19 Okt 2025]

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)
▶︎

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)
▶︎

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

KSM Bybelstudie I 6 Okt. I Filippense 1 I Deel 1
▶︎

KSM Bybelstudie I 6 Okt. I Filippense 1 I Deel 1

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE  2025
▶︎

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

Wie is God? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk
▶︎

Wie is God? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Dr. André Bester - Hand 5 - 'n Heilige gemeente - 20 Mei 2026
▶︎

Dr. André Bester - Hand 5 - 'n Heilige gemeente - 20 Mei 2026

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

This Strange Sound Is Being Heard Around the World... No One Has Answer
▶︎

This Strange Sound Is Being Heard Around the World... No One Has Answer