VUL JOU TENK MET JESUS SE VREUGDEVOLLE WOORDE - 23 MAART 2025
Welkom by LewenSentrum se Aanlyndiens, ons is by jy skakel vandag saam met ons in. Vir eenige vra kan jy ons op 011-867-7244 skakel of E-pos na [email protected] geniet die diens saam met ons. DATUM: 23 MAART 2025 (OGGEND) PREDIKER: PROF. STEPHAN JOUBERT TEMA: VUL JOU TENK MET JESUS SE VREUGDEVOLLE WOORDE TEKS: JOHANNES 15:1-12 (AFR83) Johannes 15:1-12 (AFR83) Die ware wingerdstok :1 “Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. :2 Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. :3 Julle is alreeds reg gesnoei deur die woorde wat Ek vir julle gesê het. :4 Julle moet in My bly en Ek in julle. 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie. :5 Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. :6 As iemand nie in My bly nie, word hy weggegooi soos 'n loot en hy verdroog. Die mense maak sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand. :7 As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry. :8 My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is. Julle moet mekaar liefhê. :9 Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly. :10 As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly. :11 Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees. :12 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.” • Vreugde is nie opsioneel nie. Dit is ‘n hemelse opdrag (Filippense 4:4). • Hoe kry ons deel aan hierdie hemelse vreugde? • Johannes 15:11 bied die antwoord: Hier is Jesus se vreugde-skeppers: A. Vers 1: Jesus is die wingerdstok en sy Vader is die Boer. Ons is die lote. Ons is die hemel se vrugdra-projek. B. Vers 3: Ons is reeds rein deur Jesus se woorde. C. Vers 4: Bly en bly! Ons bly in Hom en Hy in ons. D. Vers 5-6: Om voltyds te bly in Jesus lei tot baie vrug. E. Vers 7: Jesus se woorde moet ook in ons bly, dan ken ons die regte gebedswoorde. F. Vers 9: Jesus se liefde begelei ons in sy lewe van liefde in. G. Vers 10: Ons dra vrug deur God se gebooie te gehoorsaam. Ons leef in liefde teenoor God en mekaar. Vers 11 - Jesus het hierdie dinge vir ons vertel sodat Sy vreugde volkome in ons kan wees. Vul jou tenk hiermee. Glo dit! Leef dit!

22 JUNIE 2025 - JESUS VERANDER DIE REGTE LEWE; EN EK VOLG IN SY VOETSPORE

LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK - 9 MAART 2025

Ruk Jouself Reg | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

JESUS SE GOEIE NUUS IS AANSTEEKLIK, EK OOK! - 31 AUGUSTUS 2025

28 Junie 2026 | Johan Smith | met Tweede Kanse

JESUS VERANDER MY WEEGSKAAL VIR ALTYD - 10 NOVEMBER 2024

LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024

HET JY GEWEET JY DRA DIE EWIGE MERK VAN GOD? - 14 SEPTEMBER 2025

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵
![Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]](https://i.ytimg.com/vi/58nqIe6XU-I/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBDheIB63An-y4kWJss6kZI0QHR3Q)
Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]
![Verander jou binnepraat voor God… dan verander jy [15 Junie 2025]](https://i.ytimg.com/vi/tQfp_bGhrig/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLAjmBC1jy5AaqPGHiuuQ62elSSjlw)
Verander jou binnepraat voor God… dan verander jy [15 Junie 2025]

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026

JOU GELOOF LEK UIT OOR JOU LIPPE - Stephan Joubert, 11 November 2018

WAT IS JOU DOEL IN DIE LEWE? - 8 MAART 2026

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

2 November | Johan Smith | Dit is Refleksie

