KSM Bybelstudie I 23 Mrt. I Openbaring I Week 10

Johannes moet die boekie opeet sodat dit deel word van sy wese en bestaan. So behoort elkeen die Woord in te neem en dit deel van ons wese te maak. Kom reis verder deur Openbaring 10.