KSM Bybelstudie I 30 Mrt. I Openbaring I Week 11

In Openbaring 11 word daar 'n hoogtepunt bereik wanneer die sewende trompet geblaas word. Die vraag is egter, wat gaan dit sê? Kom reis saam om uit te vind!