Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 8 | Descartes leer ons vrae vra •Philip Liebenberg

Waar begin sekerheid? By die kerk? By tradisie? By die wêreld om ons? Of begin dit in jou eie bewussyn? Hierdie praatjie is ‘n afsaal oomblik by René Descartes, die filosoof wat alles in twyfel getrek het – sintuie, tradisie, selfs die werklikheid self – om een onbetwiste ankerplek te vind: die denkende self. Sy bekende insig “Ek dink, daarom is ek” het ‘n nuwe era ingebeier waarin die Westerse mens nie meer die kosmos of openbaring as vertrekpunt gebruik nie, maar die individu se eie bewussyn. Hierdie verskuiwing het egter ook die groot probleem, waarmee ons reeds bekend is, geskep: die skeiding tussen gees en liggaam. Die praatjie verken hoe Descartes se idees die moderne wêreld help vorm het – van ons begrip van bewussyn en identiteit tot by die vrae wat vandag deur neurowetenskaplikes gestel word. ’n Reis na die oomblik toe die Westerse mens begin sê het: “Die sekerste wat ek in die wêreld kan wees… is dat ek dink.” Soos met al die praatjies in hierdie reeks bekyk ons die geskenk sowel as die slaggate waarmee Descartes ons bedien. #Descartes #ModerneSelf #Filosofie #Bewussyn #GeesEnLiggaam #WesterseDenke #GeloofEnRede

Jy is nie so vry as wat jy dink nie - Spinoza en die illusie van keuse • Philip Liebenberg
▶︎

Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 11| Die brein konstrueer die werklikheid • Philip Liebenberg

Britain Sold Palestine to Pay Its WWI Debt. The Balfour Declaration Was a Banking Deal!

My stem of God se stem? | Die Regte Begin | Renier Weideman

The Bob Newhart Toupee Sketch That Broke Dean Martin

Waar kom Genesis vandaan? Die skeppingsverhale voor Genesis • Philip Liebenberg

Waarom vertel ons vloedverhale? • Philip Liebenberg

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]

Van Gode na Gedagtes: Opsomming van die reeks oor antieke opvattings • Philip Liebenberg

Platon und Nietzsche Un-Zeitgenossen im Gespräch

The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

Why Does MASS Create Gravity? The Answer Will DESTROY Your Understanding of Reality

Nicole lives ina DIY wooden tiny house surrounded by nature | ARD Room Tour

Antieke wêreldbeskouings wat ons steeds beheer 5 Joodse perspektiewe op die dood • Philip Liebenberg

Antieke wêreldbeskouings wat beheer 12| MOED om vir die lewe ja te sê: Nietzsche • Philip Liebenberg

Antieke wêreldbeskouings wat ons beheer 10 |Jou brein skep jou werklikheid: Kant • Philip Liebenberg

Nervous System Regulation (999 Hz) | 1 hour handpan music | Malte Marten

Hannah Arendt im Gespräch mit Günter Gaus ("Zur Person", 1964)

Spiritualiteit: ‘n Aardse pad met minder slaggate • Philip Liebenberg