’N LEWENSVERANDERENDE GETUIENIS | Charles Botha | "My Hemel en hel ervaring"
Charles Botha deel sy aangrypende en kragtige getuienis ’n reis van ’n suksesvolle boer in Mpumalanga tot ’n lewensgevaarlike stryd tydens COVID 19. Nadat hy in ICU opgeneem is en op die punt van dood was het Charles iets ervaar wat sy lewe vir altyd verander het ’n ontmoeting met Jesus Christus. Hierdie is nie net ’n storie nie dit is ’n getuienis van geloof hoop genesing en die werklikheid van God se teenwoordigheid selfs in ons donkerste oomblikke. Hierdie getuienis sal Jou geloof versterk Hoop bring in moeilike tye Jou herinner dat Jesus werklik is en naby is Jou uitdaag om met doel te leef Charles saam met sy vrou Nadine is die stigters van Fit4Jesus ’n beweging wat fokus op ’n leefstyl wat God Eer deur jou liggaam, siel en gees en om Jesus in elke aspek van jou lewe te dien. Of jy deur ’n moeilike tyd gaan op soek is na waarheid of net bemoediging nodig het hierdie getuienis is vir jou. Vir meer inligting of besonderheded rakende Fit4Jesus besoek gerus: www.fit4Jesus.co.za

Marnus Coetzee Getuienis (Manne ontbyt)

Ek Rangskik Suid-Afrika se Kerke – Watter Is Werklik Bybels?

Ek was kwaad vir God en wou my Bybel verbrand | Positive Piet | Brultyd

Erediens, 31 Mei 2026

270km/h: Toe tref ek die boom

Dirk Kirton - Getuienis - Dood vir 10 minute

Gerrit de Jager - Getuienis oor Leah en sy pad met Jesus.

Hoe 'n pedofiel se kop werk

Andries Vermeulen - Onthou die eend - 28 April by Fokus Deo

Getuienis diens | 10 Mei 2025

Die hel is ‘n werklikheid

“Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd

MY GETUIENIS - Koot Momberg

Wat WERKLIK in Yolande Maritz-Fouchee se praktyk gebeur het

Annette Botha deel haar geboortetrauma

Pa slaan seun amper dood

‘Ek het die helfte van myself verloor’ | LiG Getuig Podcast

In loving memory of Kieran Nathan - Saturday, 28 March 2026 at 9AM

Regardt van Den Bergh se Getuienis

