Dis OKAY met Rene - Episode 13 (Gas: Hykie Berg)
Vrouemaand is altyd vir my baie spesiaal en ek wou iets anders vir julle doen in hierdie episode… Toe nooi ons vir die eerste keer ‘n manlike gas op die program. Hy is nie sommer net ‘n man nie, maar iemand met ‘n besonderse storie van hoop - iemand wat al groot foute gemaak het en vir jou baie kan vertel van risiko’s neem. Ek ken vir Hykie Berg al baie lank en saam stap ons ‘n pad met attooh!, maar as jy met iemand ‘n pad stap - hoe gereeld kan jy regtig diep met daardie persoon gesels? Dis vir my so ‘n groot voorreg om in Vrouemaand diep te kon gesels met Hykie en sy storie van hoop weer in diepte te beleef. Mag hierdie jou inspireer elke dag en jy weet dat JY elke stukkie seën in jou lewe verdien. Onthou, dit wat jy dink is dit wat jy word. Deel dit gerus met jou mense, versprei hoop en maak ‘n verskil - jy is jy en dit is jou krag. Besoek www.renedupreez.co.za om te sien waarmee ek jou kan help. Baie dankie aan almal wat my episodes moontlik maak, julle is my vlerke: AVC studios The Marketing Zoo Francois de Klerk, Fafa Makeup Milk and Honey Petals & Roots Le Cheveux attooh!

Dis OKAY met Rene - Episode 14 (Gas: Riana Nel)

Dis OKAY Met Rene - Episode 11

How to get unstuck - Hykie Berg

Vinger uit die Hemel – Net mens | S1 | Ep6 | kykNET

Wees die beste jy vir jou eggenoot

The Most Beautiful 10 Minimalist Adagio Pieces, Soft Felt Piano for Deep Focus

Hykie & Gerridene | Wedding Highlights

Wit Wolf Stefaans Coetzee

Video: Hykie Berg

The LOST South African Show (2023) - FULL SPECIAL

ADHD and Mental Health | Hykie Berg

Hykie en Gerridene: Sonder God kan ons nie

Dis OKAY Met Rene - Episode 10

HYKIE BERG (DIE GOEIE NUUS) - 4 AUGUSTUS 2024

Kolumbien – Portugal Highlights | Gruppe K, FIFA WM 2026 | sportstudio

‘Hy haal my in’ – Tussen Ons | kykNET

Hykie en Melissa Berg se trou video

15 Minutes of Trevor Noah: Man of All Nations | Netflix Is A Joke

Dis OKAY met Rene - Episode 15 (Gas: Lize Beekman)

