LEEF – GOD LOOP NIE VERBY NIE - 12 JULIE 2026
DATUM: 12 JULIE 2026 (OGGEND) PREDIKER: FRANCOIS FOUCHÉ TEMA: LEEF – GOD LOOP NIE VERBY NIE Esegiël 16:6-7 (AFR83) “Toe het Ek verbygekom en jou in jou bloed sien spartel. Ek het vir jou daar waar jy in jou bloed gelê het, gesê: ‘Leef!’ Ja, Ek het vir jou daar waar jy in jou bloed gelê het, gesê: ‘Leef, groei!’ Leef. Jesus sien die weduwee van Nain en word met splagchnizomai oorkom, hy sien jou waar jy lê. Lukas 7:12-15 (NLV) Toe Jesus die dorpsingang nader, het ’n begrafnisstoet uitgekom. Die jong man wat gesterf het, was die enigste seun van ’n weduwee, en baie rouklaers van die dorp was saam met haar. Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry. “Moenie huil nie!” het Hy gesê. Toe het Hy na die draagbaar toe geloop en daaraan geraak, en die draers het gaan staan. “Jong man,” het Hy gesê, “Ek sê vir jou, staan op!” Toe het die dooie regop gesit en met die mense om hom begin praat! En Jesus het hom aan sy ma teruggegee. Leef is ‘n skeppende bevel Efesiërs 2:5 (AFR20) Maar God, ryk in barmhartigheid, het ons, alhoewel ons dood was as gevolg van die oortredings, op grond van sy groot liefde waarmee Hy ons liefgehad het, saam met Christus lewend gemaak – uit genade is julle verlos! Nuwe Identiteit 2 Korinthiërs 5:17 (AFR20) As iemand aan Christus behoort, dan het God daardie persoon 'n nuwe mens gemaak. Die persoon se ou lewe is verby, ja, hy het 'n nuwe lewe gekry. L- Liefdevolle medelye E- Ewige Verbond E- Een nuwe identiteit F- Fokus op lewe
![Wysheid vir wanneer die lewe nie volgens die reëls werk nie [12 Julie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/T2fu4tCbVEg/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDbIiQrHW80JXDVQ8PaCWGlTPqMeQ)
Wysheid vir wanneer die lewe nie volgens die reëls werk nie [12 Julie 2026]

MISSION - UNSTOPPABLE - 5 JULIE 2026

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

Die hemel - God én ons se woning!

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

12 Julie | 08:30 | Jacques Bornman | As ek beheer het, is ek OK

KSM Erediens I 26 Okt. I Leef met Jesus se hart vir behoeftiges (Johan Smith)

ሁሉ ባንተ ነው | DANIEL AMDEMICHAEL | LIVE WORSHIP | Halwot Emmanuel United Church |#2026

Jong Erediens - Lelik Maar Gefokus - 12 Jul 2026

Kampvuur en Koortjies 2026

28 Junie 2026 | Johan Smith | met Tweede Kanse

13 April | Stephan Joubert | Moenie oor My huil nie

Chedrico Mankopan bied aan OUDTYDSE PINKSTER CONCERT

21 Junie 2026 | Jacques Bornman | met Betekenis

12 Julie 2026 met Clemens Mans

Wanneer jy ophou bid - Beleef Preek #94

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

RESTORING THE ORDER JULY 2026 - DAY 2 #dunsinoyekan #worship #intimacy

15 Februarie 2026 | Dit is 'n Lewenstyl | Stephan Joubert

