KSM Erediens I 26 Okt. I Leef met Jesus se hart vir behoeftiges (Johan Smith)
Dis nie ‘n positiewe waarneming as ‘n mens opmerk dat die wêreld se verre meerderheid mense in armoede leef nie. Met ander woorde, ons praat van behoeftig en hulle sukkel om in hul eie en hul gesin se basiese behoeftes te voorsien. Dis ‘n daaglikse oorlewingstryd. Verseker is hierdie realiteit vir die Here belangrik en praat Hy daaroor in sy Woord. Die wagwoorde van ‘n gelowige in hierdie wêreld behoort dankbaarheid en vrygewigheid te wees. Leef met oop harte en oop hande. Reageer soos Jesus met ‘n diep en werklike liefde wat omgee en uitreik na behoeftige mense. Jy word geseën om ‘n seën te kan wees. Kom ons gaan leef dit! 👉 Skakel in: • KSM Erediens I 26 Okt. I Leef met Jesus se... 🎧 Kon jy nie die Sondagdiens bywoon nie of wil jy dit weer hoor en deel? Luister daarna op jou gunsteling podgooi platform. Spotify vir Android https://open.spotify.com/show/7wVQPJx... Podcast vir Apple https://podcasts.apple.com/za/podcast... NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: • KSM Lego and let God | Die toring van Babel Soeklig Playlist: • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod... TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure

KSM Bybelskool | 24 Jun. | Handelinge I Hoofstuk 7

20160724 M@9 Johan Smith Elkeen is nodig

FEDSAS | Johan Smith - Dis Tyd! Verstaan jou rol en kyk na jouself

WSDB: VYF REDES HOEKOM ONS IN DIE EINDTYE LEWE

Hoe werk die Heilige Gees werklik? - Hermann du Plessis

Wie is jy? Met Esté Geldenhuys

Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens

KSM Erediens I 21 Jun. I Iets om regtig oor bekommerd te wees. (Gerrit Visser)

KSM Erediens I 22 Mrt. I Min of Meer I Tomas (Stephan Joubert)

KSM Erediens | 14 Aug. I Winde van verandering I Wanneer die seisoen verander

RITME Digitaal | Die Anderkant Van Genade | Johan Smith

KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam....dis dade en aksie. (Johan Smith)

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

RITME Digitaal | Die oorlog tussen jou ore | Johan Smith

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

MY GETUIENIS - Koot Momberg

KSM Erediens I 24 Mei. I Maak skoon jou huis (Colin Smith)

15 Junie | Johan Smith | In Moeilike Plekke

