Die Gees vul waar jy leegloop: โ€™n Reis deur Handelinge [Episode 1] 5 Nov 2025

๐—•๐˜†๐—ฏ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น || Die Gees vul waar jy leegloop: โ€™n Reis deur Handelinge Voel jou tenk leeg teen die einde van die jaar? Kom ontdek saam met Pierre Engelbrecht hoe die boek Handelinge wys dat God se Gees ons vul en lei. Datums: Woensdae 5, 12 & 19 November Tyd: 19:00 Sessie 1: Die Gees begin die storie Sessie 2: Die Gees breek grense oop Sessie 3: Die Gees stuur en lei die kerk Almal is welkom! #eKerk #eKerkLewendig #Bybelskool