Jy het 'n lewensdoel: Jesus s'n [26 Okt 2025]

Kom kuier saam hierdie Sondag om 09:00 by ons eKerk Lewendig Preek. Stephan Joubert deel die Woord met die tema: “Jy het ’n lewensdoel: Jesus s’n.” Moenie hierdie geleentheid mis nie. Almal is welkom! #eKerk #ekerklewendig #preek #stephanjoubert