HOOR JY GOD SE STEM? #1 | Johannes Nortier 29 Januarie 2023
HOOR JY GOD SE STEM? Johannes Nortier 29 Januarie 2023 _ WAAROOR GAAN HIERDIE REEKS Hoor jy God se stem? In 'n wêreld waarin daarin baie stemme met praat is dit belangrik vir kinders van die Here, om seker te maak hul luister fyn na die stem van dié Een, wat ons gemaak het. Ons nooi jou uit na die 5-weke reeks waarin Pete Greig ons help om die antieke praktyk van bybel lees, genaamd "Lectio Divina", te herontdek en toe te pas om deur die Woord die stem van God te ontdek. _ SKRIFLESING Johannes 10:22-33 _ GEE Indien hierdie bediening vir jou iets beteken en jy graag sou wou bydra tot die voortbestaan van hierdie aanlyn boodskappe, sê ons dankie dat jy bereid is om te gee wat ook al jy op jou hart voel om te gee. Skandeer die Zapper kode aan die einde van die diens of doen 'n oorplasing via jou bank toepassing na: NG Wellington-Noord NG Kerk Wellington ABSA - Wellington Tjek: 430-580-019 Wellington Moederkerk NG Kerk Wellington ABSA - Wellington Tjek: 430-580-000 Baie dankie!

HOOR JY GOD SE STEM? #2 | Johan Crous 5 Februarie 2023

HOOR JY GOD SE STEM? #5 Francois Maritz 26 Februarie 2023

Jou Draaipunt! - Deur Gary Kieswetter

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Johan Geyser - Innerlikke stilte - Episode 4

1 PETRUS // Vreemdes met lewende hoop - Hoofstuk 1 - Johannes Nortier - 22 Februarie 2026

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

Wil jy die Leeu-Krag van God leer ken? (Riekert Botha)

WELLINGTON DIGIBOODSKAP // Ore wat luister - Johan Crous - 28 Junie 2026

Dis Tyd Om Te Bou - Gary Kieswetter - 25 September 2022

HOEKOM // Voel ek alleen? - Lettie Büchner - 7 Junie 2026

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

HOEKOM // Dink ek dat ek nie goed genoeg is nie? - Johan Crous - 14 Junie 2026

Laaste Woorde Openbaring Bybelstudie Ds Gustav Opperman Op 22:17

Die Seën van Slaap | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Rentmeesterskap

Riekert Botha - My Identiteit in Christus.

PINKSTER // Ou Vate (Stories), Nuwe vuur - Francois Human - 17 Mei 2026

KSM Bybelstudie I 16 Feb. I Openbaring I Week 5

