WELLINGTON DIGIBOODSKAP // Ore wat luister - Johan Crous - 28 Junie 2026

WELLINGTON DIGIBOODSKAP // Ore wat luister . Johan Crous 28 Junie 2026 . SKRIFLESING Verskeie teksgedeeltes . GEE Indien hierdie bediening vir jou iets beteken en jy graag sou wou bydra tot die voortbestaan van hierdie aanlyn boodskappe, sê ons dankie dat jy bereid is om te gee wat ook al jy op jou hart voel om te gee. Skandeer die Zapper kode aan die einde van die diens of doen 'n oorplasing via jou bank toepassing na: NG Wellington-Noord NG Kerk Wellington Noord ABSA - Wellington Tjek: 430-580-019 Wellington Moederkerk NG Kerk Wellington ABSA - Wellington Tjek: 430-580-000 Baie dankie!