HOOR JY GOD SE STEM? #2 | Johan Crous 5 Februarie 2023

HOOR JY GOD SE STEM? Johan Crous 5 Februarie 2023 _ WAAROOR GAAN HIERDIE REEKS Hoor jy God se stem? In 'n wêreld waarin daarin baie stemme met praat is dit belangrik vir kinders van die Here, om seker te maak hul luister fyn na die stem van dié Een, wat ons gemaak het. Ons nooi jou uit na die 5-weke reeks waarin Pete Greig ons help om die antieke praktyk van bybel lees, genaamd "Lectio Divina", te herontdek en toe te pas om deur die Woord die stem van God te ontdek. _ SKRIFLESING Lukas 24: 13-33 Afr83 _ GEE Indien hierdie bediening vir jou iets beteken en jy graag sou wou bydra tot die voortbestaan van hierdie aanlyn boodskappe, sê ons dankie dat jy bereid is om te gee wat ook al jy op jou hart voel om te gee. Skandeer die Zapper kode aan die einde van die diens of doen 'n oorplasing via jou bank toepassing na: NG Wellington-Noord NG Kerk Wellington ABSA - Wellington Tjek: 430-580-019 Wellington Moederkerk NG Kerk Wellington ABSA - Wellington Tjek: 430-580-000 Baie dankie!