S1, EP5 - Wanneer die lewe jou breek, maar God iets mooi daaruit bou ⛪️ Rachelle & Tillie
Hierdie week op My Hart Klop So sit Rachelle met Tillie Pelser – ’n dinamiese beroepsvrou, ma van drie, spanleier in haar kerk en deeltydse sangeres met ’n hart wat klop vir mense, musiek en vir God. Tillie deel openhartig oor seisoene van verwerping, seer en gebrokenheid – en hoe God telkens iets moois kom bou het uit wat stukkend was. Hulle gesels oor die krag van vergifnis, geloof in moeilike tye, en hoe God selfs in jou diepste pyn besig is met 'n plan. #myhartklopsopodcast #klopklop #rachellepodcast #rachellefouriepodcast #podcast #hoeklopjouhart #potgooi ##tilliepelser #beroepsvrou #mawees #kerkspanleier #deeltydsesangeres #hartvirmense #hartvormusiek #hartvirgod #verwerping #seer #gebrokenheid #genesing #vergifnis #geloof #moeiliketye #godsheling #godseplan #inspirasie #getuienis

S2- Die wêreld van "Likes" en "Trends" | Rachelle Rousseau & Katie Reimers Pienaar

S2 - As jy op God wag… en Hy jou verras! 🙏🏼 Rachelle Fourie saam Daandré & Marisca Coetzee

Is Oorwinning Vir My?

So Maak Mens - Rachelle Fourie

S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn

Episode 24:- Spreuke 24. Staan Nog ‘n keer Op

MY STORIE MET... EGSKEIDING #002

Om klaar te maak

S2 - Wat maak ek met my verlede? I Rachelle Rousseau & Carl Kitshoff

Tuesday, July 21 Morning Prayer for Financial Breakthrough | Trust God to Provide Every Need Today 🙏

🎵 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING 🔥 Christian Worship 🎵

VitaAmp Inspirasie | God is Altyd Goed | Johan Smith

S2 - ’n Lewe Gelei deur die Heilige Gees! 🤍 Rachelle Fourie & Michelle Eybers

S1, EP2 - Blom in jou identiteit 🌸 Rachelle & M’landi

KSM Erediens I 19 Jul. I Eksodus I Ek leef 'n nuwe lewenslied vir U (Stephan Joubert)

S1, EP9 - “Ek het my Lewe Verloor om Lewe te Vind" 👨🏼🦽 Rachelle Fourie & Koben Hofmeyr

Gewortel in Jesus die Here | Vita Dei 772

S2 - Mom Guilt, jy is nie alleen nie! I Rachelle Rousseau & Sharné Potgieter

3 Signs You've Hit Clinical Burnout and Should Seek Help | Dr Jo Perkins
![Die klein keuses wat jou lewe vorm [19 Julie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/L8Uo615fB0U/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLAOCbBFfGThq_-2FWZvRGsFjpIOog)
