S2- Die wêreld van "Likes" en "Trends" | Rachelle Rousseau & Katie Reimers Pienaar

In hierdie episode gesels ek met Katie Pienaar, image consultant, Kingdom content creator, stylist en public speaker, oor die wêreld van "likes", "trends" en die voortdurende druk van sosiale media. In 'n tyd waar ons waarde dikwels gemeet word aan volgers, voorkoms en aanvaarding, herinner hierdie gesprek ons daaraan dat ons ware identiteit in Christus gevind word. Ons praat eerlik oor onsekerhede, vergelyking, selfbeeld en hoe om God se stem bo die geraas van die wêreld te kies. Katie deel ook praktiese wysheid oor gesonde grense op sosiale media, hoe om 'n invloed uit te leef wat Jesus eer, en hoe om 'n persoonlike handelsmerk te bou sonder om jou geloof of identiteit prys te gee. Hierdie episode is vol bemoediging en waarheid vir elke jong vrou wat al gewonder het of sy goed genoeg is. Mag hierdie gesprek jou herinner dat jou waarde nie bepaal word deur "likes", menings of prestasies nie, maar deur die Een wat jou geskep het en onvoorwaardelik liefhet. As hierdie gesprek jou aangeraak het, onthou om die video te like, op die kanaal in te teken en dit met iemand te deel wat hierdie boodskap vandag nodig het. Laat weet ook in die kommentaar watter deel van Katie se getuienis jou die meeste geraak het. ❤️ Hoofstukke: 0:00 Inleiding 1:41 Katie se hart klop 3:09 Hoe vind jy jou identiteit in Jesus 5:59 Hoe lyk dit prakties om dit uit te leef 8:40 Hoe hanteer jy die leuens van die vyand 12:43 Is vrouens te hard op hulleself 14:08 Sosiale media en vergelyking 16:45 Grense as dit kom by sosiale media 19:33 Influencers 20:20 Wie volg ek op sosiale media 21:32 Likes en comments 25:28 Influencing 28:13 Raad aan jou jonger self 30:38 Image consulting saam Katie 36:00 Totsiens

S2 - Wat maak ek met my verlede? I Rachelle Rousseau & Carl Kitshoff
▶︎

S2 - Wat maak ek met my verlede? I Rachelle Rousseau & Carl Kitshoff

50 Knots and a Growing Job List: Preparing Happy Days for the Atlantic | S5 E28
▶︎

50 Knots and a Growing Job List: Preparing Happy Days for the Atlantic | S5 E28

BizNews Edge: Chris Pappas — Why the DA's only KZN municipality won't lose its mayor after all
▶︎

BizNews Edge: Chris Pappas — Why the DA's only KZN municipality won't lose its mayor after all

"good health" has become a competition
▶︎

"good health" has become a competition

George Baloyi: The Zool App That Will Lower Unemployment for Young People
▶︎

George Baloyi: The Zool App That Will Lower Unemployment for Young People

S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause
▶︎

S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause

The SIMPLE Way To Clean Your FATTY Liver (Science Backed)
▶︎

The SIMPLE Way To Clean Your FATTY Liver (Science Backed)

When Celebrities Couldn't Handle Harrison Ford's BRUTAL Honesty
▶︎

When Celebrities Couldn't Handle Harrison Ford's BRUTAL Honesty

Housing Expert: Elites CREATED the Housing Crisis | Aaron Bastani Meets Peter Apps
▶︎

Housing Expert: Elites CREATED the Housing Crisis | Aaron Bastani Meets Peter Apps

Mick Jagger Can’t Name One Good Thing About Getting Older | The Interview
▶︎

Mick Jagger Can’t Name One Good Thing About Getting Older | The Interview

S2 - As jy op God wag… en Hy jou verras! 🙏🏼 Rachelle Fourie saam Daandré & Marisca Coetzee
▶︎

S2 - As jy op God wag… en Hy jou verras! 🙏🏼 Rachelle Fourie saam Daandré & Marisca Coetzee

3 Signs You've Hit Clinical Burnout and Should Seek Help | Dr Jo Perkins
▶︎

3 Signs You've Hit Clinical Burnout and Should Seek Help | Dr Jo Perkins

S2 - Mom Guilt, jy is nie alleen nie! I Rachelle Rousseau & Sharné Potgieter
▶︎

S2 - Mom Guilt, jy is nie alleen nie! I Rachelle Rousseau & Sharné Potgieter

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾
▶︎

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾

Afghane ersticht Marius in Trier: „Ich habe nur geschrieben: Mein Kind, mein Kind“ | NIUS Live
▶︎

Afghane ersticht Marius in Trier: „Ich habe nur geschrieben: Mein Kind, mein Kind“ | NIUS Live

Where is the Famous “Heaven Kid” 23 Years Later?
▶︎

Where is the Famous “Heaven Kid” 23 Years Later?

You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]
▶︎

You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]

I haven't bought bread in a year! I just mix chickpeas and lentils - so delicious and healthy
▶︎

I haven't bought bread in a year! I just mix chickpeas and lentils - so delicious and healthy

He Risked Everything To Warn You: No One Is Ready For What's Coming, And The AI Companies Know It!
▶︎

He Risked Everything To Warn You: No One Is Ready For What's Coming, And The AI Companies Know It!

Die Bron Sondag Oggenddiens | 19 Julie 2026
▶︎

Die Bron Sondag Oggenddiens | 19 Julie 2026