Ons bring Aanbidding | Ft Gillaume & René Louw & Nuwe Lof (Lewendige Opname)
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Gillaume & René Louw Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Oase Gemeente Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7233738 Lirieke: Vers 1: Daar’s net Een wat waardig is U wat was & U wat kom en is Ons lê ons krone voor U troon Voor U Heer wat in ons lofsang woon Koor: Ons bring aanbidding Heer Aan U alleen U is so hoog verhewe Ons bring ons lewens Ons buig voor U, voor U alleen U is so waardig Here Ons lê ons lewens neer Vers 2: Daar’s net Een wat heilig is Die Almagtige, die groot Ek is Saam sing ons waardig is die Lam Jesus U die Naam bo elke naam Koor: Bridge: Dis U wat oorwin het Dis U wat weer kom Ons hulp en verlossing Kan net van U kom Dis U wat oorwin het Dis U wat weer kom Ons hoop is vir ewig in U #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys

Kom Heilige Gees | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Best Don Moen Morning Worship Songs 🙏 Non Stop Praise and Worship 2026

Nuwe Lof - Hier By U Troon (Lyric Video) ft. Stella

✝️ Geestelike Musiek | Geloof Musiek | Afrikaanse Pinkster Koortjies & Aanbidding 🔥

Lig Op Jou Oë - Gillaume & René Worship | Henrico & Anja

Waardig | Ft Stella & Nuwe Lof (Lewendige Opname)
![U Is Goed(feat. Samantha De Jager)[Live] - Ewige Lig](https://i.ytimg.com/vi/ZL2gawbkZYU/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLCSXlFW9FK8BUn2Fygzjy5v1lmy9A)
U Is Goed(feat. Samantha De Jager)[Live] - Ewige Lig

Jesus My Geliefde | Ft Delano Jooste & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

🕊️ VREDE 🔥 Afrikaanse Worship Mix 🎵 1 UUR 24 MIN

Kom Heilige Gees | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Offisiële Liriek Video)

19 Julie 2026 met Clemens Mans

Calming Worship Songs to Heal Your Soul

In U heerlikheid | Ft Franco Gagiano & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

God van Wonders | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

