Lig Op Jou Oë - Gillaume & René Worship | Henrico & Anja
Die amptelike video vir "Lig Op Jou Oë" deur Gillaume & René Worship & Henrico & Anja. Luister hier na Lig Op Jou Oë - https://rb.gy/6p9dw Gillaume & René Worship Instagram | / grworship Facebook | / grworship Website | https://grworship.com/ Henrico & Anja Instagram | / henrico_and_anja Facebook | / henricoanjaworship Website | https://burninglamp.co.za/ Lirieke: Vers 1: Daar’s ‘n Koning wat regeer Hy’s ewig en onwankelbaar As Hy praat bewe die aarde Sy almag en Sy waarde is onmeetbaar Vers 2: Hy’s ‘n vesting in die storm ’n Toevlug as die berge om ons val Elke wapen wat gemaak word Sal breek onder die almag van Sy hand Koor: Lig op jou oë, kom kyk en sien Die God van die Leërskare Hy heers oor die aarde Wees stil en weet, Hy is jou God Hy is hoog verhewe Hy regeer verewig Vers 3: Daar’s ‘n Koning wat regeer Die soom van Sy kleed vul die tempel Ons leier in oorwinning Dis Hyself wat voor ons uit sal gaan Vers 4: Al lyk alles uit beheer Is Hy steeds op die troon van genade Koninkryke wankel maar dié wat op die Rots is sal bly staan Brug: Hy wat hoër as die berge is Hy wat bo al die storms heers Hy wat sterker as die sterkste winde is Ek kyk op, ek kyk op na U Lig op jou oë is geskryf deur Gillaume Louw, René Louw, Henrico Fourie & Anja Fourie. Produced by Gillaume Louw Opgeneem by Farmhouse Records Mixing Engineer - Jake Odendaal Mastered by Ewald Janse van Rensburg Video vervaardig deur Kri8 Mediahouse Alle kopiereg behoort aan Gillaume & René worship & Henrico & Anja. CCLI #: 7222435 #grworship #ligopjouoë #aanbidding

Intimate piano worship set with René Louw

Jesus Bring Me Peace | Calming Worship | Relaxing Worship Songs for Prayer and Meditation

'n Hoë Vrymesselaar Vind Christus en Onthul Wat Hy Gesien Het

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

My Life (Official Video) - Gillaume & René Worship

Ek Sien Kans Vir More / Omdat Hy Leef

CeCe Winans Greatest Hits 2026 🙏 Best Gospel Songs Playlist | Top Gospel Music Collection

Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)

Huis Op Die Rots

`n Getuienis oor Elah. Karlien van Jaarsveld.

What A Beautiful Name - Worship Songs 2026, Best Christian Music, Start Your Morning With Worship

Met Hande Omhoog/Prins Van Vrede - Oase Gemeente

Riana Nel - Hou Die Hemel Oop

🎻 ELOHIM - Adoración Instrumental Profética de Violín de Guerra - Música de Fondo para Orar

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

Goodness Of God (LIVE) - Jenn Johnson | VICTORY

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

🕊️ VREDE 🔥 Afrikaanse Worship Mix 🎵 1 UUR 24 MIN

