19 Julie 2026 met Clemens Mans
Geniet lof en aanbidding deur KFS orkes en 'n woord deur Clemens Mans “Die wil van God - Deel 2” Welkom by ons eredienste – ’n plek waar God se teenwoordigheid sentraal staan. Ons is ’n Heilige Gees-gedrewe kerk waar Jesus Christus verheerlik word en die Woord van God sonder kompromie verkondig word. Ons glo in lewende lof en aanbidding — van moderne lof- en aanbiddingsliedere tot ou Pinkster koortjies wat steeds gesalf en kragtig is. Ons is nie skaam vir die werking van die Heilige Gees nie, en ons gee Hom vryheid om te beweeg soos Hy wil. Clemens Mans, die prediker, bring die boodskap met erns, waarheid en oortuiging, gegrond op die Bybel en onder leiding van die Heilige Gees. Hier word sonde sonde genoem, genade genade, en Jesus die enigste Weg, Waarheid en Lewe. Ons glo dat God se Woord steeds lewens verander, harte breek en mense vrymaak. As jy verlang na egte Pinkster, diepte in aanbidding, kragtige prediking, en ’n atmosfeer waar die Heilige Gees welkom is, dan is jy op die regte plek. Hierdie dienste is vir dié wat honger is vir meer van God — nie godsdiens nie, maar verhouding. 👉 Teken in, deel en kyk saam – en laat die Heilige Gees jou ontmoet waar jy is. Liedere: Rooftops Die Naam van die Here Jesus It’s glory, glory More than this Waar Hy lei volg ek gewillig Doen slegs U wil Heer Vir meer inligting, donasies, produkte en kontak besonderhede besoek gerus ons webtuiste by: www.kruiskyk.tv Kruiskyk uitbreidingsfonds Fnb Rek no: 62222338370 Tak kode: 250655 Dankie vir u finansiële ondersteuning

Step Up - 19 Julie 2026

Afrikaans Nuus | 19 JuIie 2026

Geld, mag & seks - Deel 1 - Past. Renaldo Barnard

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

Bid vir of teen my vyand - JC van Rooyen - 19.07.2026

Pastor Chanthal Whites - Prayer Revolution - Namibia - Session 1

ONDER WIE SE HAND LEEF JY? - 19 JULIE 2026

WORSHIP IN THE HEAVY GLORY OF THE LORD

Desiree Galvin - 19 Julie 2026 (Ek sal jou antwoord)

Ezekiel 38 Prophecy And What It Says About Iran Today

🎵 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING 🔥 Christian Worship 🎵

Frankreich - England, Highlights mit Livekommentar | FIFA WM 2026 | MAGENTA TV

Verkondig Hannes Redelinghuys 'n Vals Evangelie?

⭐ Miracles! KANGUKA 2026 ~CHRIS NDIKUMANA ~Incroyable mais vrai //Ubushobozi bwa Mpwemu yera

Mary Jones – The Welsh Teen Whose Determination Changed Christian History

Witbank Kerk Mislei Duisende?
![You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]](https://i.ytimg.com/vi/yZUuKzDQSsI/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLAXTozuIcoGA_3ys1pkvHYXgL8C4Q)
You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]

Live sel: Ander tv dieselfde storie

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

