God van Wonders | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

God van Wonders - Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises Musiek Video met Morné Oosthuizen Vers 1 Vrees, skuld weg in n oomblik elke Berg, bult, U bly teenwoordig God van wonders vrede is U naam Vers 2 Bloed, kruis bring my die lewe soos die Grond druis, vryheid vir ewig God van wonders Heilig is U naam Refrein Elke knie sal buig, heilig is U naam Elke hart sal juig, ewig is U naam Laat my lewe getuig, heilig is U naam Vers 3 Goed en seën spreek U oor lewens en U Hoop reën daar waar dit droog is God van wonders heerlik is U naam Vers 4 U Gees, krag, Vloei deur my are eks U kind U prag, sout van die aarde God van wonders Heilig is U naam Brug Oor my lewe reën genade U's die bron van vrede in my In my wêreld skyn U helder, U's die lig wat my die pad wys Reinhardt Smit Arno van Wyk ©Revelation Re-Cord (Pty) Ltd Doxa Deo Aanbidding