Mense en Hul Stories - Antonio Kock - Season 3 Episode 42

Today Natasha speaks to Antonio Kock Topic: Antonio Kock kom deel sy storie oor hoe hy op n jong ouderdom, in dwelms verval het. Op die ouderdom van 14 jaar toegesluit was vir moord. Op die ouderdom van 16 n moord gepleeg het. En weer op die ouderdom van 18 jaar oud, skiet hy iemand dood en so wond hy ook homself in die proses. Hy was vrygespreek van dit, maar hy het ook die Here aangeneem in sy lewe, en die Here het sy lewe radikaal verander. Vandag preek hy vir ander jongmense in bende geteisterde areas. Mense en Hul Stories with Pastor Natasha Fick airs on Life CBN every Sunday at 1pm and Rebroadcast times: Tuesdays @ 19h00 Fridays @ 20h00 #menseenhulstories #natashafick #storiesvanhoop #Storiesvanbemoediging #lifecbn #natashafick #wagohministries #womenaftergodsownheart