MENSE EN HUL STORIES EPISODE 6 - Ex Gangster, Ex Drug Mert en Ex Gevangene en nou Pastoor
Leon Jacobs is vandag die gas in die program: Mense en hul Stories met Natasha Fick. Hy is n Ex Gangster, Ex Drug Mert en Ex Gevangene. Kom luister na sy Fenominale storie van waar hy sy eie tweeling broer vermoor het tot Pastoor. Kom luister na sy Storie van Heling en Vergifnis. Hy is ook die Stigter van die Leon Jacobs Foundation. Hy is ook Pastoor van die Christian Kingdom Church Mitchell's Plain. Hy en sy vrou (Natalene Jacobs) gaan die hele land en bende geteisterde gebiede en Verkondig die Evangelie van Jesus Christus. Kyk Onse TV Kanaal 462 op Star Sat elfe Donderdag

▶︎
MENSE EN HUL STORIES EPISODE 7 - Deel 1: Van enkel ouer met SASSA-Kaart tot Baccalaureus graad

▶︎
MENSE EN HUL STORIES Episode 19 - BELINDA DANIELS

▶︎
My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

▶︎
Adrian Meyer - Getuienis

▶︎
🛑UYU MUGOROBA SAAKUMINIMWE! AMERCA YEMEJE GUKURA KISEKEDI KUBUGETSI AZIZE KWICA AMASEZERA 🤷🏽♀️

▶︎
Justice for Joshlin Marthinus: Family Speaks After 20-Year Sentence

▶︎
MENSE EN HUL STORIES BERTRUM OLIVIER

▶︎
Ter aarde bestelling Past Theuns

▶︎
Vrou ken jou waarde Vroue Rally - WAARSKUWING: Nie vir sensitiewe kykers

▶︎
What is Happening in Addis Ababa Ethiopia 🇪🇹?

▶︎
MENSE EN HUL STORIES EPISODE 38 - OLIVIA PHARO

▶︎
Dis nie maklik om te vergewe nie | David Webber | Getuie Tyd

▶︎
MENSE EN HUL STORIES EPISODE 48 - Beranize Minnaar

▶︎
Outreaching: Preach 5

▶︎
Luckiest People Ever Caught on Camera - Best of 2024 !

▶︎
Mense en Hul Stories - Alban Petersen

▶︎
Die weg van SPADEREEN 💙🤍🤎💜

▶︎
MELKHOUTFONTEIN STORIES

▶︎
He Must Kill To Save His Family | Fist 2 Fist 2: Weapon Of Choice | Full Movie | Action Crime

▶︎
