Mense en Hul Stories - Shaun Cyster - Season 3 Episode 26
Today's guest is Shaun Cyster Topic: God van Wonderwerke Shaun Cyster deel ook sy storie, oor hoe sy ouers geskei het, toe hy nog baie jonk was. Hy kon dit nie verwerk nie, en het ook in dwelms verval. Al die verkeerde keuses gemaak. N paar jaar gelede kry hy n stroke terwyl hy nog dwelms gebruik het. Hy het nie opgehou nie, en 2 jaar gelede kry hy weer n stroke. Daar het hy tot die besef gekom, dat hy kan nie aangaan met sy lewe soos wat hy dit leef nie. En hy moes n verandering maak. Mense en Hul Stories with Pastor Natasha Fick airs on Life CBN every Sunday at 1pm and Rebroadcast times: Tuesdays @ 19h00 Fridays @ 20h00 #menseenhulstories #natashafick #storiesvanhoop #Storiesvanbemoediging #lifecbn #natashafick #wagohministries #womenaftergodsownheart

Mense en Hul Stories - Eric Adams - Season 3 Episode 27

Mense en Hul Stories - Marshall Jonathan Andrew Carolus - Season 3 Episode 28

Rehoboth Afrikaans

Molly & Wors S03E21 😂 Full Episodes | Evergreen SA Family Comedy

DAVID & GOLIATH | FULL MOVIE "NO ONE DARED" | 다윗과 골리앗 풀무비

Altha Schwartz - 29 Okt 2024 (Wie in God glo het die getuienis in homself)

KOSMOPOLITAANSE KALKBAAI VISSERS

Die weg van SPADEREEN 💙🤍🤎💜

Mense en hul Stories - Renitia Baartman Season 3 Episode 7

Is daar ‘n vloek op jou plaas

Mense en Hul Stories - Desmond September - Season 3 Episode 25

Getuienis en lewensverhaal van Elvis Battis

MENSE EN HUL STORIES Episode 13 - Van dwelmverslaafde tot Pastoor en hoe n ma se liefde hom gered.

Justice for Joshlin Marthinus: Family Speaks After 20-Year Sentence

Begrafnisdiens van wyle Sr Sylvia Eyssen 🕊️ DEEL 3

Troosdiens - Lucy Theron Cox

Pinkster Koortjies-Sus. Angie Getuienis

Mense en Hul Stories - Pastoor Anne Peake

Hephzibah Brauer - 14 Mei 2025 Episode 34 (Mervin McDonald)

