Mense en Hul Stories Ilse Stevens - Season 3 Episode 37
Today Natasha speaks to Ilse Stevens Topic: Kankerstryd met baie geloof Ilse Stevens kom deel haar storie, oor hoe sy n paar jaar gelede uitgevind het, dat sy het fase 3 ovarian cancer. Sy moes n histerktomie ondergaan, en deal met die feit dat sy nie eendag haar eie kinders sal kan he nie. Toe vind sy ook uit dat sy het die borskanker genetiese geen, aangesien haar ma ook n paar jaar gelede fase 4 borskanker oorwin het. Sy het n dubbele mastektomie ondergaan. En as dit nog nie genoeg is nie, het die Dokter kanker selletjies op haar lewer ontdek. Sy is nog besig om deur die proses te gaan, maar sy is vol hoop. Kom ons hou aan bid vir haar en vele ander. Mense en Hul Stories with Pastor Natasha Fick airs on Life CBN every Sunday at 1pm and Rebroadcast times: Tuesdays @ 19h00 Fridays @ 20h00 #menseenhulstories #natashafick #storiesvanhoop #Storiesvanbemoediging #lifecbn #natashafick #wagohministries #womenaftergodsownheart

Mense en Hul Stories Ilse Stevens 2 - Season 3 Episode 38

Mense en Hul Stories - Michelle Manie

Mense en hul Stories Tiyana and Zola Van Rooyen Season 3 Episode 10

Prof. Mamokgethi Phakeng | MATHS | Education | UCT | SOUTH AFRICA | Fathers

SONDAGOGGEND EREDIENS 31 MEI 2026 🙏

'Ghoema Koor' by Jodi Jantjies The Settlers High School Jazz Band

Thando’s Interview with Theo at TBAD – "Unstoppable Thabooty"

Mense en Hul Stories - Natasha Fick - Season 3 Episode 24
![Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/ZEpiq-0xpAM/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBRxtA60emQ00HYScId4R1JK7Db-g)
Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]

Rehoboth Afrikaans

Mense en Hul Stories - Pastoor Anne Peake

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

They Thought He Looked Like Jesus… The Song that BROKE EVERYONE IN TEARS | AGT 2026

Begrafnisdiens van wyle Sr Sylvia Eyssen 🕊️ DEEL 3

Roudiens | Ilze Posthumus

Mense en Hul Stories - Eric Adams (Part 2) Season 3 Episode 16

KSM Erediens I 17 Aug. I Ek glo... I Daarom wil ek my nie so bekommer nie (Johan Smith)

ORDEININGS DIENS

Altha Schwartz - 12 Aug 2025 (Dra jou verantwoordelikhede)

