APPEL | Die Show Na Die Show E13

Die week op Die Show na Die Show is dit DIÉ Appel 🍎🤩 Ons gesels bietjie oor sy Affies-dae🤓 Nuwe musiek (ek het ‘n STERK opinie oor AI musiek👀), en sy nuwe potgooi - Die Appelkas😎🍎 Baie dankie aan Woolies vir die lekker appelsap😜 #sponsormyasb 🎥 - Creatorsway Productions #DieShownaDieShow #AppelMusiek #Appel #DieAppelkas