Hoe Om Die Evangelie Te Deel. 'n Praktiese Metode Vir Beginners.
Jesus het gesê ons moet die Evangelie aan die hele wêreld verkondig. Maar hoe doen 'n mens dit prakties? Hoe deel deel 'n mens die Evangelie? In hierdie boodskap deel ek 'n praktiese metode wat ideaal is vir beginners, maar ook vir enige ander persoon wat Jesus se opdrag ernstig opneem. Laat weet my in die opmerkings of jy dit al probeer het en deel gerus metodes wat vir jou werk. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede: http://www.obed.co.za/About-Us/ Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: [email protected] The Last Reformation website: https://thelastreformation.com/ The You Version Bible App: https://www.youversion.com/the-bible-... My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

2 Vreeslik Belangrike Dinge Wat Jy Moet Weet Om 'n Onwankelbare Geloof Te Bou.

328 Vita Dei Woordskool: Die Evangelie van Lukas 84

Die Papier Praat: Politieke skuiwe, Phala Phala-drama en Peet Viljoen agter tralies

Oorkom Twyfel In Jou Geloof - 8 Maklike En Praktiese Stappe (BOU 'N STERK GELOOF)

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #5 #adamrose #smartworkers

Pastoor Willem Franck - Die Evangelie van Jesus Christus

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens

Hoekom Ons Nie Genoeg Bid Nie (En Wat Om Daaraan Te Doen)

South Africans' Lives in Hands of Zimbabweans, Thanks to SAPS

Waar kom Valentynsdag vandaan? Mag 'n Christen Valentynsdag vier?

C.S. Lewis: How Repeating God’s Word Rewires Your Brain

Next Level Geloof - Hierdie een trick gaan jou geloof na 'n ander vlak toe neem.

Should Christians Choose Cremation | Billy Graham Motivation

50,000 Apparitions in 45 Years: What’s Happening in Medjugorje? (Documentary)

Hoe word 'n mens met die Heilige Gees gedoop? Wat is die vervulling met die Heilige Gees?

