Hoekom Ons Nie Genoeg Bid Nie (En Wat Om Daaraan Te Doen)
Meeste Christene wil graag meer bid, maar sukkel om dit reg te kry. Gebed is belangrik dit weet ons, maar nogtans bid ons nie genoeg nie. Wat is die oorsaak? Hoekom bid ons te min en hoe kan ons dit reg te stel? In hierdie boodskap kyk ek na die drie hoofredes hoekom ons te min bid en gee ek praktiese raad oor hoe om dit reg te stel. Stem jy saam met my redes en my raad? Wil jy ook graag meer bid? Laat weet my gerus in die opmerkingskolom sodat ons mekaar kan help om kragtige gebedslewens te hê. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Maak 'n donasie deur PayPal: http://paypal.me/daniematthee Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na [email protected] Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie. My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op sy lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.

Oorkom Twyfel In Jou Geloof - 8 Maklike En Praktiese Stappe (BOU 'N STERK GELOOF)

5 Bybelgeheime Om Jou Dag Uitsonderlik Te Maak (MAAK JOU LEWE SPESIAAL)

These animals are released into the wild for the first time

Storms - Spreek die Bron aan!

20 Biblical Snacks That Will Heal You Instantly

God Says:"TAKE THIS MESSAGE SERIOUSLY, BECAUSE ONLY YOU ARE SEEING IT"/God Message Now/God Message

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

Slegs Preek | 17/05/2026 | ONTMOET DIE GEES VAN GOD | "Wie is die Heilige Gees en wat doen Hy?"

Gebed is die antwoord!

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

The Dead Sea Scrolls Just Got DNA Tested — And the Results Are Shocking

Kennis Insig Openbaring (Luk 24:13-35) | Vita Dei 531

Neuroscience Confirms: This Biblical Habit Rewires Your Brain

How I started working in signs and wonders. | Evangelist REINHARD BONNKE | #reinhardbonnke

PUT GOD FIRST - Best Motivational & Inspirational Speech Video (Featuring Denzel Washington)

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

Vertrou God vir jou brood! Ds Gustav Opperman Psalm Troosreeks#60 HK 50 Ps 146

2 Vreeslik Belangrike Dinge Wat Jy Moet Weet Om 'n Onwankelbare Geloof Te Bou.

