Waar kom Valentynsdag vandaan? Mag 'n Christen Valentynsdag vier?

Het jy al ooit gewonder waar Valentynsdag vandaan kom? Hoekom vier ons Valentynsdag? En dalk nog 'n belangriker vraag: Mag 'n Christen Valentynsdag vier? Laat gerus vir my 'n opmerking. As jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie. Jy kan my kanaal finansieël ondersteun deur my Patreon bladsy te besoek, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede. Ek is afhanklik van donasies vir my lewensonderhoud en bediening   / daniematthee   http://www.obed.co.za My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.