36) Europa binnegeval! Bybelstudie uit Hand 16:9-18 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Maar hier is die apostel Paulus en hy het twee of drie manne saam met hom en hy gaan van Troas se kant na Macedonië toe. En hy is "die aanvoerder van 'n invalsmag" wat uiteindelik die hele Europa, die hele Weste, ingeneem het ... eintlik besig is om vandag nog die hele wêreld in te neem. Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae, soos aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning. Bron: Handelinge 16.9-18 Opnamedatum: 2024 09 03 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 [email protected] Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

37) Lofpsalms in boeie Bybelstudie uit Hand 16:19- 40 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

JOSEPH & ASENATH — The UNTOLD Story of JOSEPH'S WIFE

Roger Liebi || Die Bibel warnte vor genau unserer Generation

Wrede vervolging - die Wêreld swyg! - Ds Awie van Wyk

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

Op weg na die kruis Ds Gustav Opperman Lukas Bybelstudie#94 Luk 23:26-32 @WoordeuitsyWoning

KSM Bybelstudie I 6 Okt. I Filippense 1 I Deel 1

Onder watter wet staan jy? - Ds Awie van Wyk

Wil jy die Leeu-Krag van God leer ken? (Riekert Botha)

KSM Erediens I 17 Aug. I Ek glo... I Daarom wil ek my nie so bekommer nie (Johan Smith)

