55) Die gehate apostel (Bybelstudie uit Hand 25) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die ander ding wat ons hier opmerk, is die geweldige haat van die Jode. Haat en vervolging teen die Christendom. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, soos aangebied deur ds Gustav Opperman. Bron: Handelinge 25 Opnamedatum: 2025 04 08 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 [email protected] Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

|Sondag Diens| Staan vas in storms
▶︎

|Sondag Diens| Staan vas in storms

Ritmies in gesprek met Oom Sakkie, Schuitklip Plaas
▶︎

Ritmies in gesprek met Oom Sakkie, Schuitklip Plaas

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
▶︎

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

Wie glo ek as soveel stemme roep "So sê die Here"?  Hand 8:26 44
▶︎

Wie glo ek as soveel stemme roep "So sê die Here"? Hand 8:26 44

KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1
▶︎

KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1

53) God se onsigbare hand (Bybelstudie uit Hand 23:12) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

53) God se onsigbare hand (Bybelstudie uit Hand 23:12) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die eksklusiwiteit van die evangelie (Joh 14:16-17) | Vita Dei 770
▶︎

Die eksklusiwiteit van die evangelie (Joh 14:16-17) | Vita Dei 770

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025
▶︎

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025

Gud helade mej  när jag åkte sjukhus sängen ner till operationsbordet!
▶︎

Gud helade mej när jag åkte sjukhus sängen ner till operationsbordet!

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

134) Wat sien ons vandag? (Volledige Erediens: Ps 46 Op 5,6) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

134) Wat sien ons vandag? (Volledige Erediens: Ps 46 Op 5,6) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha
▶︎

Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha

Laaste Woorde Openbaring Bybelstudie Ds Gustav Opperman Op 22:17
▶︎

Laaste Woorde Openbaring Bybelstudie Ds Gustav Opperman Op 22:17

Kontak! | Rooies Strauss #takeover
▶︎

Kontak! | Rooies Strauss #takeover

3 Dinge wat jou salwing vernietig - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
▶︎

3 Dinge wat jou salwing vernietig - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

#22 Bloos fa Mana (#1Woo de Maun daut Sex Läwen on sitt)
▶︎

#22 Bloos fa Mana (#1Woo de Maun daut Sex Läwen on sitt)

133)  Ten volle vertroos (Volledige Erediens: Psalm 131) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

133) Ten volle vertroos (Volledige Erediens: Psalm 131) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
▶︎

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels